1 En Salomo het gedink om vir die Naam van die HERE ‘n huis te bou en ‘n huis vir sy koningskap. 2 En Salomo het sewentig duisend lasdraers afgetel en tagtig duisend klipkappers op die gebergte en drie duisend ses honderd opsigters oor hulle. 3 Toe laat Salomo Huram, …
2 Kronieke 1
1 En Salomo, die seun van Dawid, het hom versterk in sy koningskap; en die HERE sy God was met hom en het hom uitermate groot gemaak. 2 En Salomo het met die hele Israel gespreek, met die owerstes oor duisend en oor honderd en met die regters en met …
2 Konings 25
1 En in die negende jaar van sy regering, in die tiende maand, op die tiende van die maand, het Nebukadn,sar, die koning van Babel, gekom, hy en sy hele leër, teen Jerusalem en daarteen laer opgeslaan en daarteen skanse rondom gebou. 2 En die stad het in beleëring geraak …
2 Konings 24
1 In sy dae het Nebukadn,sar, die koning van Babel, opgetrek, en Jojakim het drie jaar lank sy dienaar geword; daarna het hy weer teen hom gerebelleer. 2 Toe stuur die HERE die bendes van die Chaldeërs teen hom en die bendes van die Arameërs en die bendes van die …
2 Konings 23
1 Toe het die koning gestuur, en hulle het al die oudstes van Juda en Jerusalem by hom versamel. 2 En die koning het opgegaan in die huis van die HERE en al die manne van Juda en al die inwoners van Jerusalem saam met hom, en die priesters en …
2 Konings 22
1 Jos¡a was agt jaar oud toe hy koning geword het, en het een en dertig jaar in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Jed¡da, ‘n dogter van Ad ja, uit Boskat. 2 En hy het gedoen wat reg was in die oë van die HERE en …
2 Konings 21
1 Manasse was twaalf jaar oud toe hy koning geword het, en hy het vyf en vyftig jaar in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Hefs¡ba. 2 En hy het gedoen wat verkeerd was in die oë van die HERE, volgens die gruwels van die nasies wat …
2 Konings 20
1 In die dae het Hisk¡a dodelik siek geword; en Jesaja, die seun van Amos, die profeet, het by hom gekom en vir hom gesê: So spreek die HERE: Gee bevel aan jou huis, want jy sal sterwe en nie lewe nie. 2 Toe draai hy sy gesig na die …
2 Konings 19
1 En toe koning Hisk¡a dit hoor, het hy sy klere geskeur en hom met ‘n roukleed bedek en in die huis van die HERE gegaan. 2 Daarna stuur hy Âljakim wat oor die paleis was, en Sebna, die skrywer, en die oudstes van die priesters, met rouklere bedek, na …
2 Konings 18
1 En in die derde jaar van Hos,a, die seun van Ela, die koning van Israel, het Hisk¡a, die seun van Agas, die koning van Juda, koning geword. 2 Vyf en twintig jaar was hy oud toe hy koning geword het, en nege en twintig jaar het hy in Jerusalem …