Deuteronomium 7

1 As die HERE jou God jou inbring in die land waarheen jy gaan om dit in besit te neem, en Hy baie nasies voor jou uit verjaag: die Hetiete, Girgasiete, Amoriete, Kana„niete, Feresiete, Hewiete en Jebusiete, sewe nasies, meer en magtiger as jy; 2 en die HERE jou God …

Deuteronomium 6

1 Dit is dan die gebod, die insettinge en die verordeninge wat die HERE julle God beveel het om julle te leer, sodat julle dit kan doen in die land waarheen julle oortrek om dit in besit te neem; 2 dat jy die HERE jou God kan vrees om al …

Deuteronomium 5

1 En Moses het die hele Israel laat roep en vir hulle gesê: Hoor, Israel, die insettinge en die verordeninge wat ek vandag voor julle ore uitspreek; julle moet dit leer en dit sorgvuldig hou. 2 Die HERE onse God het by Horeb met ons ‘n verbond gesluit. 3 Met …

Deuteronomium 4

1 Luister dan nou, Israel, na die insettinge en die verordeninge wat ek julle leer om te doen, sodat julle mag lewe en inkom en die land wat die HERE, die God van julle vaders, aan julle sal gee, in besit mag neem. 2 Julle mag by die woord wat …

Deuteronomium 3

1 Daarna het ons weggedraai en op pad na Basan opgetrek; en Og, die koning van Basan, het uitgetrek ons tegemoet, hy en sy hele volk, om te veg by Edr,‹. 2 Toe het die HERE vir my gesê: Wees nie bevrees vir hom nie, want Ek gee hom en …

Deuteronomium 2

1 Daarna het ons gedraai en weggetrek na die woestyn, op pad na die Skelfsee, soos die HERE aan my gesê het, en ons het om die gebergte Se‹r getrek, baie dae lank. 2 Toe het die HERE met my gespreek en gesê: 3 Julle het lank genoeg om hierdie …

Deuteronomium 1

1 Dit is die woorde waarmee Moses die hele Israel toegespreek het oos van die Jordaan in die woestyn, in die Vlakte teenoor Suf, tussen Paran en Tofel en Laban en H serot en Di-Sahab. 2 Elf dae is die pad van Horeb af na die gebergte Se‹r tot by …

Numeri 36

1 En die familiehoofde van die geslag van die kinders van G¡lead, die seun van Magir, die seun van Manasse, uit die geslagte van Josef se kinders, het nader gekom en voor Moses en die owerstes, die familiehoofde van die kinders van Israel, gespreek 2 en gesê: Die HERE het …

Numeri 35

1 En die HERE het met Moses gespreek in die vlaktes van Moab, by die Jordaan van J,rigo, en gesê: 2 Gee bevel aan die kinders van Israel dat hulle aan die Leviete van hulle erflike besitting stede gee om te bewoon; ook moet julle weiveld rondom die stede aan …

Numeri 34

1 Verder het die HERE met Moses gespreek en gesê: 2 Gee bevel aan die kinders van Israel en sê vir hulle: As julle in die land Kana„n kom, sal dit die land wees wat aan julle as erfdeel sal val; die land Kana„n volgens sy grense. 3 Julle suidekant …