Numeri 23

1 Toe sê B¡leam vir Balak: Bou vir my hier sewe altare en berei vir my hier sewe bulle en sewe ramme. 2 En Balak het gedoen soos B¡leam verlang het; en Balak en B¡leam het ‘n bul en ‘n ram op elke altaar geoffer. 3 Daarop sê B¡leam vir …

Numeri 22

1 Daarna het die kinders van Israel weggetrek en laer opgeslaan in die vlaktes van Moab, oos van die Jordaan van J,rigo. 2 Toe Balak, die seun van Sippor, sien alles wat Israel die Amoriete aangedoen het, 3 het Moab baie bang geword vir die volk, want hulle was talryk; …

Numeri 21

1 Toe die Kanaäniet, die koning van Arad, wat in die Suidland gewoon het, hoor dat Israel met die pad van Atarim kom, het hy teen Israel geveg en sommige van hulle as gevangenes weggevoer. 2 Daarop het Israel aan die HERE ‘n gelofte gedoen en gesê: As U hierdie …

Numeri 20

1 En toe die kinders van Israel, die hele vergadering, in die woestyn Sin kom, in die eerste maand, het die volk in Kades gebly. En Mirjam het daar gesterwe en is daar begrawe. 2 En daar was geen water vir die vergadering nie. Toe het hulle teen Moses en …

Numeri 19

1 Verder het die HERE met Moses en A„ron gespreek en gesê: 2 Dit is die wetsinsetting wat die HERE beveel het deur te sê: Spreek met die kinders van Israel dat hulle vir jou ‘n rooi koei sonder gebrek bring waar geen liggaamsgebrek aan is, waarop geen juk gekom …

Numeri 18

1 En die HERE het vir A„ron gesê: Jy en jou seuns en die huis van jou vader saam met jou moet die ongeregtigheid met betrekking tot die heiligdom dra; en jy en jou seuns saam met jou moet die ongeregtigheid met betrekking tot julle priesteramp dra. 2 En laat …

Numeri 17

1 Daarna het die HERE met Moses gespreek en gesê: 2 Spreek met die kinders van Israel en neem van hulle vir elke stam ‘n staf, van al hulle owerstes volgens hulle stamme, twaalf stawe; elkeen se naam moet jy skrywe op sy staf. 3 En A„ron se naam moet …

Numeri 16

1 En Korag, die seun van Jishar, die seun van Kehat, die seun van Levi, saam met Datan en Ab¡ram, seuns van El¡ab, en On, die seun van Pelet, seuns van Ruben, het manne geneem, 2 en hulle het opgestaan voor die oë van Moses saam met twee honderd en …

Numeri 15

1 Daarna het die HERE met Moses gespreek en gesê: 2 Spreek met die kinders van Israel en sê vir hulle: As julle in die land van julle inwoning kom wat Ek aan julle gee, 3 en julle ‘n vuuroffer aan die HERE wil berei, ‘n brandoffer of slagoffer — …

Numeri 14

1 Toe het die hele vergadering uitgeroep — hulle het hul stem verhef, en die volk het die nag geween. 2 En al die kinders van Israel het gemurmureer teen Moses en teen A„ron, en die hele vergadering het aan hulle gesê: Ag, as ons maar in Egipteland gesterf het! …