1 En die HERE het met Moses gespreek en gesê: 2 Stuur vir jou manne uit, dat hulle die land Kana„n wat Ek aan die kinders van Israel sal gee, kan verken. Van elke vaderlike stam moet julle een man stuur, elkeen ‘n owerste onder hulle. 3 En Moses het …
Numeri 7
1 En op die dag toe Moses die tabernakel klaar opgerig en dit gesalf en geheilig het met al sy gereedskap, en die altaar met al sy gereedskap, en hy dit gesalf en geheilig het, 2 het die owerstes van Israel, die hoofde van hulle families, offers gebring — hulle …
Numeri 4
1 En die HERE het met Moses en A„ron gespreek en gesê: 2 Neem die volle getal van die seuns van Kehat op, onder die seuns van Levi uit, volgens hulle geslagte, volgens hulle families, 3 van dertig jaar oud en daarbo, tot vyftig jaar, almal wat dienspligtig is, om …