1 En dit is die nakomelinge van A„ron en Moses op die dag toe die HERE met Moses op die berg Sinai gespreek het. 2 En dit is die name van die seuns van A„ron: die eersgeborene Nadab, daarna Ab¡hu, Ele sar en Itamar. 3 Dit is die name van …
Numeri 2
1 En die HERE het met Moses en A„ron gespreek en gesê: 2 Die kinders van Israel moet laer opslaan elkeen by sy vaandel by die veldtekens van hulle families; op ‘n afstand rondom die tent van samekoms moet hulle laer opslaan. 3 En die wat aan die oostekant, teen …
Numeri 1
1 Verder het die HERE met Moses gespreek in die woestyn Sinai, in die tent van samekoms, op die eerste van die tweede maand, in die tweede jaar nadat hulle uit Egipteland uitgetrek het, en gesê: 2 Neem julle die volle getal van die hele vergadering van die kinders van …
Levitikus 27
1 Verder het die HERE met Moses gespreek en gesê: 2 Spreek met die kinders van Israel en sê vir hulle: As iemand ‘n besondere gelofte aflê mense aan die HERE toewy volgens jou skatting, 3 dan moet jou skatting vir ‘n manspersoon van twintig tot sestig jaar, dan moet …
Levitikus 26
1 Julle mag vir julle geen afgode maak nie; en ‘n gesnede beeld of ‘n klippilaar mag julle vir julle nie oprig nie en ‘n steen met beeldhouwerk in julle land nie opstel om julle daarby neer te buig nie; want Ek is die HERE julle God. 2 My sabbatte …
Levitikus 25
1 Verder het die HERE met Moses gespreek by die berg Sinai en gesê: 2 Spreek met die kinders van Israel en sê vir hulle: As julle in die land inkom wat Ek julle gee, moet die land ‘n sabbat hou vir die HERE. 3 Ses jaar lank mag jy …
Levitikus 24
1 En die HERE het met Moses gespreek en gesê: 2 Gee bevel aan die kinders van Israel dat hulle vir jou suiwer, uitgestampte olyfolie vir die kandelaar moet bring, om gedurigdeur ‘n brandende lamp te hê. 3 A„ron moet dit buitekant die voorhangsel van die Getuienis, in die tent …
Levitikus 23
1 Verder het die HERE met Moses gespreek en gesê: 2 Spreek met die kinders van Israel en sê vir hulle: Die feestye van die HERE wat julle moet uitroep as heilige samekomste dit is my feestye. 3 Ses dae lank kan werk gedoen word, maar op die sewende dag …
Levitikus 22
1 Verder het die HERE met Moses gespreek en gesê: 2 Spreek met A„ron en sy seuns dat hulle versigtig moet wees met die heilige gawes van die kinders van Israel wat hulle aan My heilig sodat hulle my heilige Naam nie ontheilig nie. Ek is die HERE. 3 Sê …
Levitikus 21
1 Verder het die HERE vir Moses gesê: Spreek met die priesters, die seuns van A„ron, en sê vir hulle: Aan ‘n dooie moet ‘n priester hom nie verontreinig onder sy volksgenote nie; 2 behalwe aan sy bloedverwant, sy nabestaande: aan sy moeder en sy vader en sy seun en …