1 Verder het die HERE met Moses gespreek en gesê: 2 Jy moet ook aan die kinders van Israel sê: Elkeen uit die kinders van Israel of uit die vreemdelinge wat in Israel vertoef, wat van sy kinders aan Molog gee, moet sekerlik gedood word. Die volk van die land …
Levitikus 19
1 Verder het die HERE met Moses gespreek en gesê: 2 Spreek met die hele vergadering van die kinders van Israel en sê vir hulle: Heilig moet julle wees, want Ek, die HERE julle God, is heilig. 3 Elkeen moet sy moeder en sy vader vrees, en my sabbatte hou. …
Levitikus 18
1 Verder het die HERE met Moses gespreek en gesê: 2 Spreek met die kinders van Israel en sê vir hulle: Ek is die HERE julle God. 3 Volgens die werke van die land van Egipte waar julle in gewoon het, mag julle nie doen nie; en volgens die werke …
Levitikus 17
1 Verder het die HERE met Moses gespreek en gesê: 2 Spreek met A„ron en sy seuns en met al die kinders van Israel en sê vir hulle: Dit is die saak wat die HERE beveel het: 3 Elkeen uit die huis van Israel wat ‘n bees of ‘n lam …
Levitikus 16
1 En die HERE het met Moses gespreek n die dood van die twee seuns van A„ron, wat gesterf het toe hulle voor die aangesig van die HERE nader gekom het; 2 en die HERE het aan Moses gesê: Spreek met jou broer A„ron dat hy nie te eniger tyd …
Levitikus 15
1 Verder het die HERE met Moses en A„ron gespreek en gesê: 2 Spreek met die kinders van Israel en sê vir hulle: As enige man ‘n vloeiing uit sy vlees het, dan is die vog onrein. 3 En dit sal sy onreinheid deur die vloeiing wees: As sy vlees …
Levitikus 14
1 Verder het die HERE met Moses gespreek en gesê: 2 Dit is die wet van die melaatse op die dag van sy reiniging. Hy moet na die priester gebring word, 3 en die priester moet buitekant die laer gaan. As die priester sien dat die plaag van melaatsheid genees …
Levitikus 13
1 Verder het die HERE met Moses en A„ron gespreek en gesê: 2 As ‘n mens in die vel van sy vlees ‘n swelsel of uitslag of ligte vlek het, en dit in die vel van sy vlees ‘n plaag van melaatsheid word, moet hy na die priester A„ron of …
Levitikus 12
1 Verder het die HERE met Moses gespreek en gesê: 2 Spreek met die kinders van Israel en sê: As ‘n vrou swanger word en ‘n seun baar, sal sy sewe dae lank onrein wees; soos in die dae van die onreinheid as sy onwel is, sal sy onrein wees. …
Levitikus 11
1 En die HERE het met Moses en A„ron gespreek en aan hulle gesê: 2 Spreek met die kinders van Israel en sê: Dit is die diere wat julle mag eet van al die viervoetige diere wat op die aarde is. 3 Alles wat onder die diere gesplitste kloue het, …