1 En die seuns van A„ron, Nadab en Ab¡hu, het elkeen sy vuurpan geneem en vuur daarin gegooi en reukwerk daarop gesit en vreemde vuur voor die aangesig van die HERE gebring, wat Hy hulle nie beveel het nie. 2 Daarop het daar vuur van die aangesig van die HERE …
Levitikus 9
1 En op die agtste dag het Moses A„ron en sy seuns en die oudstes van Israel geroep 2 en aan A„ron gesê: Neem vir jou ‘n bulkalf as sondoffer en ‘n ram as brandoffer, altwee sonder gebrek; en bring hulle voor die aangesig van die HERE. 3 En spreek …
Levitikus 8
1 Verder het die HERE met Moses gespreek en gesê: 2 Neem A„ron en sy seuns saam met hom, en die klere en die salfolie en die sondofferbul en die twee ramme en die mandjie met ongesuurde koeke, 3 en versamel die hele vergadering by die ingang van die tent …
Levitikus 7
1 En dit is die wet van die skuldoffer: dit is hoogheilig. 2 Op die plek waar hulle die brandoffer slag, moet hulle die skuldoffer slag, en hy moet die bloed rondom teen die altaar uitgooi. 3 En hy moet al die vet daarvan offer: die vetstert en die vet …
Levitikus 6
1 Verder het die HERE met Moses gespreek en gesê: 2 As iemand sondig en ontrou handel teen die HERE deurdat hy teenoor sy naaste ontken dat iets aan hom toevertrou of as pand gegee is of deur hom geroof is, of dat hy sy naaste iets afgepers het, 3 …
Levitikus 5
1 En as iemand sondig dat hy die luid uitgesproke beswering hoor, terwyl hy getuie was, dit gesien het of daarvan weet as hy naamlik dit nie te kenne gee nie en so sy ongeregtigheid moet dra; 2 of as iemand enigiets aanraak wat onrein is die aas van ‘n …
Levitikus 4
1 Verder het die HERE met Moses gespreek en gesê: 2 Spreek met die kinders van Israel en sê: As iemand in swakheid sondig teen een van alle gebooie van die HERE en een van die dinge wat nie gedoen mag word nie, tog doen 3 as die gesalfde priester …
Levitikus 3
1 En as ‘n dankoffer sy offer is, as hy dit bring van beeste, bul of vers, moet hy dit sonder gebrek voor die aangesig van die HERE bring. 2 En hy moet sy hand op die kop van sy offer lê en dit slag by die ingang van die …
Levitikus 2
1 En as iemand aan die HERE ‘n spysoffer bring, moet sy offer fynmeel wees; en hy moet olie daarop giet en wierook daarby voeg; 2 en hy moet dit na die seuns van A„ron, die priesters, bring; en die priester moet daarvan ‘n handvol neem, van die fynmeel met …
Levitikus 1
1 En die HERE het Moses geroep en met hom gespreek uit die tent van samekoms en gesê: 2 Spreek met die kinders van Israel en sê vir hulle: As iemand van julle aan die HERE ‘n offer wil bring, kan julle jul offer bring van vee — van beeste …