Eksodus 40

1 Verder het die HERE met Moses gespreek en gesê: 2 Op die dag van die eerste maand, op die eerste van die maand, moet jy die tabernakel van die tent van samekoms oprig. 3 En jy moet daarin plaas die ark van die Getuienis en die ark met die …

Eksodus 39

1 Hulle het ook kunstige klere van pers en purperrooi en bloedrooi stowwe gemaak om in die heiligdom te dien. Ook het hulle die heilige klere vir A„ron gemaak soos die HERE Moses beveel het. 2 En hy het die skouerkleed gemaak van goud, pers en purperrooi en bloedrooi stowwe …

Eksodus 38

1 Hy het ook die brandofferaltaar van akasiahout gemaak. Vyf el was sy lengte en vyf el sy breedte, vierkantig, en drie el sy hoogte. 2 En hy het sy horings op die vier hoeke gemaak; sy horings was, daarmee saam, uit een stuk: en hy het dit met koper …

Eksodus 37

1 En Bes leël het die ark van akasiahout gemaak; twee en ‘n half el was sy lengte, en anderhalf el sy breedte, en anderhalf el sy hoogte. 2 En hy het dit oorgetrek met suiwer goud, van binne en van buite; en hy het daaraan ‘n goue krans gemaak …

Eksodus 36

1 So moet dan Bes leël en Oholiab en elkeen wat kunsvaardig is, in wie die HERE wysheid en verstand gegee het om met kennis al die werk tot vervaardiging van die heiligdom te verrig, dit maak net soos die HERE beveel het. 2 En Moses het Bes leël en …

Eksodus 35

1 Toe het Moses die hele vergadering van die kinders van Israel bymekaar laat kom en aan hulle gesê: Dit is die woorde wat die HERE beveel het, om dit te doen: 2 Ses dae lank kan daar werk verrig word, maar op die sewende dag moet daar vir julle …

Eksodus 34

1 Toe het die HERE aan Moses gesê: Kap vir jou twee kliptafels soos die eerstes; dan sal Ek op die tafels die woorde skrywe wat op die eerste tafels was, wat jy verbrysel het. 2 En hou jou gereed teen die môre , en klim in die môre op …

Eksodus 33

1 Verder het die HERE met Moses gespreek: Gaan heen, trek hiervandaan op, jy en die volk wat jy uit Egipteland laat optrek het, na die land wat Ek met ‘n eed aan Abraham, Isak en Jakob beloof het, met die woorde: Aan jou nageslag sal Ek dit gee; 2 …

Eksodus 32

1 Toe die volk sien dat Moses vertoef om van die berg af te kom, het die volk rondom A„ron versamel en vir hom gesê: Kom, maak vir ons gode wat voor ons uit trek; want hierdie Moses, die man wat ons uit Egipteland laat optrek het, ons weet nie …

Eksodus 31

1 Verder het die HERE met Moses gespreek en gesê: 2 Kyk, Ek het Bes leël die seun van Uri, die seun van Hur, van die stam van Juda, by sy naam geroep; 3 en Ek het hom vervul met die Gees van God, met wysheid en verstand en kennis …