1 Jy moet ook ‘n altaar maak om reukwerk te brand. Van akasiahout moet jy dit maak. 2 ‘n El moet sy lengte wees en ‘n el sy breedte — vierkantig moet dit wees; en twee el sy hoogte. Sy horings moet, daarmee saam, uit een stuk wees. 3 En …
Eksodus 29
1 En dit is die saak wat jy vir hulle moet doen om hulle te heilig, dat hulle vir My die priesteramp kan bedien: Neem een jong bul en twee ramme wat sonder gebrek is, 2 en ongesuurde brood en ongesuurde koeke met olie gemeng en ongesuurde platkoeke met olie …
Eksodus 28
1 Dan moet jy jou broer A„ron, en sy seuns saam met hom, uit die kinders van Israel, laat nader kom na jou toe, dat hy vir My die priesteramp kan bedien: A„ron, Nadab en Ab¡hu, Ele sar en Itamar, die seuns van A„ron. 2 En jy moet vir jou …
Eksodus 27
1 Jy moet ook die altaar van akasiahout maak; vyf el moet die lengte wees en vyf el die breedte — vierkantig moet die altaar wees — en drie el sy hoogte. 2 En jy moet sy horings op die vier hoeke maak; sy horings moet, daarmee saam, uit een …
Eksodus 26
1 En die tabernakel moet jy van tien tentdoeke maak, van fyn dubbeldraad-linne en pers en purperrooi en bloedrooi stowwe, met g,rubs; as kunstige werk moet jy dit maak. 2 Die lengte van elke tentdoek moet agt en twintig el wees en die breedte van elke tentdoek vier el. Al …
Eksodus 25
1 Toe het die HERE met Moses gespreek en gesê: 2 Sê aan die kinders van Israel dat hulle aan My ‘n offergawe moet bring; van elkeen wie se hart hom aandrywe, moet julle my offergawe bring. 3 En dit is die offergawe wat julle van hulle kant moet bring: …
Eksodus 24
1 Daarna het Hy vir Moses gesê: Klim na die HERE toe op, jy en A„ron, Nadab en Ab¡hu en sewentig van die oudstes van Israel, en buig julle neer van ver af. 2 En laat Moses alleen nader kom na die HERE toe, maar hulle moet nie nader kom …
Eksodus 23
1 Jy mag geen valse gerug rondstrooi nie. Verbind jou nie met die skuldige om ‘n kwaadwillige getuie te wees nie. 2 Jy mag die meerderheid nie volg in verkeerde dinge nie. En jy mag in ‘n regsaak geen getuienis aflê agter die meerderheid aan om die reg te verdraai …
Eksodus 22
1 As iemand ‘n bees of ‘n stuk kleinvee steel en dit slag of verkoop, moet hy vyf beeste vir ‘n bees vergoed en vier stuks kleinvee vir ‘n stuk kleinvee. 2 As ‘n dief betrap word terwyl hy inbreek, en hy word geslaan, sodat hy sterwe, sal daardeur geen …
Eksodus 21
1 En dit is die verordeninge wat jy hulle moet voorhou: 2 As jy ‘n Hebreeuse slaaf koop, moet hy ses jaar lank dien, maar in die sewende moet hy as vryman verniet weggaan. 3 As hy alleen kom, moet hy alleen vrygelaat word; as hy getroud is, moet sy …