1 Toe het God al hierdie woorde gespreek en gesê: 2 Ek is die HERE jou God wat jou uit Egipteland, uit die slawehuis, uitgelei het. 3 Jy mag geen ander gode voor my aangesig hê nie. 4 Jy mag vir jou geen gesnede beeld of enige gelykenis maak van …
Eksodus 19
1 In die derde maand n die uittog van die kinders van Israel uit Egipteland, op dieselfde dag, het hulle in die woestyn Sinai gekom — 2 hulle het van R fidim af opgebreek en in die woestyn Sinai gekom en in die woestyn laer opgeslaan. En Israel het daar …
Eksodus 18
1 Toe Jetro, die priester van M¡dian, Moses se skoonvader, hoor alles wat God aan Moses en aan sy volk Israel gedoen het — dat die HERE Israel uit Egipte uitgelei het — 2 het Jetro, Moses se skoonvader, Sippora, die vrou van Moses, geneem — nadat hy haar teruggestuur …
Eksodus 17
1 Daarop het die hele vergadering van die kinders van Israel, volgens die bevel van die HERE, van plek tot plek uit die woestyn Sin getrek en laer opgeslaan in R fidim. En daar was geen water vir die volk om te drink nie. 2 Toe twis die volk met …
Eksodus 16
1 Toe hulle van Elim af wegtrek, het die hele vergadering van die kinders van Israel in die woestyn Sin gekom, wat tussen Elim en Sinai lê, op die vyftiende dag van die tweede maand n hulle uittog uit Egipteland. 2 En die hele vergadering van die kinders van Israel …
Eksodus 15
1 Toe het Moses en die kinders van Israel hierdie lied tot eer van die HERE gesing; en dit is wat hulle gesê het: Ek wil sing tot eer van die HERE, want Hy is hoog verhewe. Die perd en sy ruiter het Hy in die see gewerp. 2 Die …
Eksodus 14
1 Toe het die HERE met Moses gespreek en gesê: 2 Sê aan die kinders van Israel dat hulle moet omdraai en laer opslaan voor Pi-H girot, tussen Migdol en die see. Reg teenoor Ba„l-Sefon moet julle laer opslaan by die see. 3 Dan sal Farao van die kinders van …
Eksodus 13
1 Toe het die HERE met Moses gespreek en gesê: 2 Heilig vir My al die eersgeborenes. Alles wat die moederskoot open onder die kinders van Israel, van mense en van diere, dit is myne. 3 Verder het Moses aan die volk gesê: Dink aan hierdie dag waarop julle uit …
Eksodus 12
1 En die HERE het met Moses en A„ron in Egipteland gespreek en gesê: 2 Hierdie maand moet vir julle die begin van die maande wees; dit moet vir julle die eerste van die maande van die jaar wees. 3 Spreek tot die hele vergadering van Israel en sê: Op …
Eksodus 11
1 Verder het die HERE vir Moses gesê: Nog een plaag sal Ek oor Farao en oor Egipte bring. Daarna sal hy julle hiervandaan laat trek. As hy julle geheel en al laat trek, sal hy julle selfs hiervandaan wegdrywe. 2 Sê tog voor die ore van die volk dat …