Eksodus 10

1 Verder het die HERE vir Moses gesê: Gaan na Farao toe, want k het sy hart verhard, ook die hart van sy dienaars, sodat Ek hierdie tekens van My onder hulle kan verrig, 2 en dat jy voor die ore van jou kind en jou kindskind kan vertel wat …

Eksodus 9

1 Verder het die HERE met Moses gespreek: Gaan na Farao en sê vir hom: So spreek die HERE, die God van die Hebreërs: Laat my volk trek, dat hulle My kan dien. 2 Want as jy weier om hulle te laat trek en hulle nog langer vashou, 3 kyk, …

Eksodus 8

1 Verder het die HERE met Moses gespreek: Gaan na Farao en sê vir hom: So spreek die HERE: Laat my volk trek, dat hulle My kan dien. 2 En as jy weier om hulle te laat trek, Kyk, dan sal Ek jou hele grondgebied met paddas teister, 3 sodat …

Eksodus 7

1 En die HERE het aan Moses gesê: Kyk, Ek stel jou as ‘n god vir Farao, en jou broer A„ron sal jou profeet wees. 2 Jy moet spreek alles wat Ek jou beveel, en jou broer A„ron moet met Farao spreek, sodat hy die kinders van Israel uit sy …

Eksodus 6

1 Verder het God met Moses gespreek en vir hom gesê: Ek is die HERE. 2 En Ek het aan Abraham, aan Isak en aan Jakob verskyn as God, die Almagtige, maar met my Naam HERE het Ek My nie aan hulle bekend gemaak nie. 3 Ook het Ek my …

Eksodus 5

1 En daarna gaan Moses en A„ron en sê vir Farao: So spreek die HERE, die God van Israel: Laat my volk trek, dat hulle vir My ‘n fees kan hou in die woestyn. 2 Maar Farao antwoord: Wie is die HERE na wie se stem ek moet luister om …

Eksodus 4

1 Toe antwoord Moses en sê: Maar as hulle my nie glo en na my stem nie luister nie, maar sê: Die HERE het nie aan jou verskyn nie? 2 Daarop vra die HERE vir hom: Wat is daar in jou hand? En hy antwoord: ‘n Staf. 3 En Hy …

Eksodus 3

1 En Moses het die kleinvee opgepas van sy skoonvader Jetro, die priester van M¡dian. En toe hy die kleinvee agter die woestyn gedryf het, kom hy by die berg van God, by Horeb. 2 Daarop verskyn die Engel van die HERE aan hom in ‘n vuurvlam uit ‘n doringbos. …

Eksodus 2

1 En ‘n man uit die huis van Levi het gegaan en ‘n dogter van Levi geneem. 2 En die vrou het swanger geword en ‘n seun gebaar. En toe sy sien dat hy mooi was, het sy hom drie maande lank weggesteek. 3 Maar toe sy hom nie langer …

Eksodus 1

1 En dit is die name van die seuns van Israel wat in Egipte gekom het; saam met Jakob het hulle gekom, elkeen met sy huisgesin: 2 Ruben, S¡meon, Levi en Juda; 3 Issaskar, S,bulon en Benjamin; 4 Dan en N ftali, Gad en Aser. 5 En al die siele …