1 Toe val Josef op sy vader se aangesig, en hy het oor hom geween en hom gesoen. 2 En Josef het aan sy dienaars, die geneeshere, bevel gegee om sy vader te balsem. En die geneeshere het Israel gebalsem. 3 En veertig dae het daarvoor verbygegaan; want so lank …
Genesis 49
1 Daarna het Jakob sy seuns geroep en gesê: Kom bymekaar, dat ek julle kan verkondig wat julle aan die einde van die dae sal wedervaar. 2 Versamel en hoor, seuns van Jakob, en luister na Israel, julle vader! 3 Ruben, jy is my eersgeborene, my krag en die eersteling …
Genesis 48
1 N hierdie dinge het hulle aan Josef meegedeel: Kyk, u vader is siek. Toe neem hy sy twee seuns, Manasse en Efraim, met hom saam. 2 En hulle het aan Jakob berig gebring en gesê: Kyk, u seun Josef kom na u toe. Daarop het Jakob sy krag versamel …
Genesis 47
1 Daarop het Josef gekom en aan Farao vertel en gesê: My vader en my broers en hulle kleinvee en beeste en alles wat hulle besit, het gekom uit die land Kana„n, en daar is hulle nou in die land Gosen. 2 En hy het uit die getal van sy …
Genesis 46
1 En Israel het weggetrek met alles wat aan hom behoort het, en in Bers,ba gekom; en hy het offerandes gebring aan die God van sy vader Isak. 2 En God het tot Israel gespreek in naggesigte en gesê: Jakob, Jakob! En hy antwoord: Hier is ek! 3 Toe sê …
Genesis 45
1 Toe kon Josef hom nie langer bedwing voor almal wat by hom gestaan het nie, en hy roep: Laat almal van my af weggaan! En daar het niemand by hom gestaan toe Josef hom aan sy broers bekend gemaak het nie. 2 Daarop bars hy in trane uit, sodat …
Genesis 44
1 Toe gee hy bevel aan die opsigter oor sy huis en sê: Maak die sakke van die manne vol met lewensmiddele soveel as hulle kan vervoer, en sit elkeen se geld bo in sy sak; 2 en my beker, die silwerbeker, moet jy bo in die jongste se sak …
Genesis 43
1 En die hongersnood was swaar in die land. 2 En nadat die koring wat hulle uit Egipte gebring het, opgeëet was, sê hulle vader vir hulle: Gaan koop vir ons weer ‘n bietjie voedsel. 3 Toe het Juda hom geantwoord: Die man het ons uitdruklik gewaarsku en gesê: Julle …
Genesis 42
1 Toe Jakob merk dat daar koring in Egipte was, het Jakob aan sy seuns gesê: Wat kyk julle so na mekaar? 2 En hy sê: Kyk, ek het gehoor dat daar koring in Egipte is; trek daarheen af, en koop vir ons daar koring, dat ons kan lewe en …
Genesis 41
1 N verloop van twee volle jare het Farao gedroom dat hy by die Nyl staan; 2 en kyk, daar kom sewe koeie uit die Nyl uit op wat mooi van aansien en vet van vleis was, en hulle het gaan wei in die rietgras. 3 En kyk, n hulle …