1 N hierdie dinge het die skinker van die koning van Egipte en die bakker hulle misgaan jeens hulle heer, die koning van Egipte, 2 sodat Farao baie kwaad geword het vir sy twee hofdienaars, die voorman van die skinkers en die voorman van die bakkers. 3 En hy het …
Genesis 39
1 En Josef is afgebring na Egipte; en Potifar, ‘n hofdienaar van Farao, die owerste van die lyfwag, ‘n Egiptiese man, het hom gekoop uit die hand van die Ismaeliete wat hom daarheen afgebring het. 2 En die HERE was met Josef, sodat hy ‘n voorspoedige man was; en hy …
Genesis 38
1 In die tyd het Juda afgetrek, van sy broers af weg, en uitgedraai na ‘n man van Adullam met die naam van Hira. 2 En Juda het daar die dogter van ‘n Kana„nitiese man gesien met die naam van Sua; en hy het met haar getrou en by haar …
Genesis 37
1 En Jakob het gewoon in die land van die vreemdelingskap van sy vader, in die land Kanaän. 2 Dit is die geskiedenis van Jakob. Josef het as seun van sewentien jaar die kleinvee opgepas saam met sy broers — hy was nog jonk — met die seuns van Bilha …
Genesis 36
1 En dit is die geskiedenis van Esau, dit is Edom. 2 Esau het sy vroue geneem uit die dogters van Kana„n: Ada, die dogter van Elon, die Hetiet, en Oholib ma, die dogter van Ana, die dogter van S¡beon, die Hewiet; 3 en Basmat, die dogter van Ismael, die …
Genesis 35
1 Daarna het God vir Jakob gesê: Maak jou klaar, trek op na Bet-el en woon daar; en bou daar ‘n altaar vir die God wat aan jou verskyn het toe jy op die vlug was vir jou broer Esau. 2 Toe sê Jakob aan sy huisgesin en aan almal …
Genesis 34
1 En Dina, die dogter van Lea, wat sy vir Jakob gebaar het, het uitgegaan om die dogters van die land te leer ken. 2 Toe Sigem, die seun van Hemor, die Hewiet, die vors van die land, haar sien, het hy haar gegryp en met haar gemeenskap gehad en …
Genesis 33
1 En Jakob het sy oë opgeslaan, en toe hy meteens Esau sien aankom en vier honderd man saam met hom, het hy die kinders onder Lea en Ragel en onder die twee slavinne verdeel. 2 En hy het die slavinne met hulle kinders eerste, en Lea met haar kinders …
Genesis 32
1 Jakob het ook verder gereis, en die engele van God het hom ontmoet. 2 Toe hy hulle sien, sê Jakob: Dit is ‘n leër van God! En hy het die plek Mahan im genoem. 3 En Jakob het boodskappers uitgestuur voor hom uit na sy broer Esau in die …
Genesis 31
1 Toe hoor hy die woorde van die seuns van Laban, dat hulle sê: Jakob het alles geneem wat ons vader s’n was; en uit wat ons vader s’n was, het hy al hierdie rykdom verwerf. 2 Jakob het ook meteens aan die aangesig van Laban gesien dat hy nie …