Genesis 30

1 En toe Ragel sien dat sy vir Jakob geen kinders baar nie, het Ragel jaloers geword op haar suster en aan Jakob gesê: Gee vir my kinders of anders sterf ek. 2 Toe het Jakob kwaad geword vir Ragel en gevra: Is ek dan in die plek van God …

Genesis 29

1 Toe lig Jakob sy voete op en gaan na die land van die kinders van die Ooste. 2 En meteens sien hy ‘n put in die veld en drie troppe kleinvee wat daarby lê, want uit die put het hulle die vee laat drink; en daar was ‘n groot …

Genesis 28

1 Toe het Isak Jakob geroep en hom geseën; en hy het hom bevel gegee met die woorde: Jy mag geen vrou neem uit die dogters van Kana„n nie. 2 Maak jou klaar, gaan na Paddan-Aram, na die huis van B,tuel, jou moeder se vader, en gaan haal vir jou …

Genesis 27

1 Toe Isak oud geword het en sy oë swak was, sodat hy nie kon sien nie, het hy sy oudste seun Esau geroep en vir hom gesê: My seun! En hy het hom geantwoord: Hier is ek! 2 Toe sê hy: Kyk tog, ek het oud geword, ek weet …

Genesis 26

1 En daar was hongersnood in die land, buiten die eerste hongersnood wat in die dae van Abraham gewees het. Daarom het Isak getrek na Abim,leg, die koning van die Filistyne, na Gerar. 2 En die HERE het aan hom verskyn en gesê: Moenie aftrek na Egipte nie; woon in …

Genesis 25

1 En Abraham het weer ‘n vrou geneem met die naam van Ketura. 2 En sy het vir hom Simran en Joksan en Medan en M¡dian en Jisbak en Suag gebaar. 3 En Joksan was die vader van Skeba en Dedan; en die kinders van Dedan was die Assuriete, Letusiete …

Genesis 24

1 En Abraham was oud en ver op sy dae, en die HERE het Abraham in alles geseën. 2 Toe sê Abraham aan sy dienaar, die oudste van sy huis wat die opsig gehad het oor al sy goed: Lê tog jou hand onder my heup, 3 dat ek jou …

Genesis 23

1 En die lewensdae van Sara was honderd sewe en twintig jaar. Dit was die lewensjare van Sara. 2 En Sara het gesterwe in Kirjat-Arba, dit is Hebron, in die land Kana„n; en Abraham het gekom om oor Sara te rouklaag en haar te beween. 3 Daarna het Abraham opgestaan, …

Genesis 22

1 N hierdie dinge het God Abraham op die proef gestel en aan hom gesê: Abraham! En hy antwoord: Hier is ek! 2 Toe sê Hy: Neem jou seun, jou enigste, wat jy liefhet, Isak, en gaan na die land Mor¡a en offer hom daar as brandoffer op een van …

Genesis 21

1 En die HERE het Sara besoek soos Hy beloof het; en die HERE het aan Sara gedoen soos Hy gespreek het: 2 Sara het bevrug geword en vir Abraham in sy ouderdom ‘n seun gebaar op die bepaalde tyd wat God genoem het. 3 En Abraham het sy seun …