1 En ‘n groot teken het in die hemel verskyn: ‘n vrou wat met die son bekleed was, en die maan was onder haar voete, en op haar hoof ‘n kroon van twaalf sterre; 2 en sy was swanger en het uitgeroep in haar weë en barensnood. 3 En ‘n …
Openbaring 11
1 En ‘n riet soos ‘n stok is aan my gegee, en die engel het gestaan en gesê: Staan op en meet die tempel van God en die altaar en die wat daarin aanbid. 2 Maar die voorhof buitekant die tempel moet jy uitlaat en dit nie meet nie, want …
Openbaring 10
1 En ek het ‘n ander sterk engel uit die hemel sien neerdaal, bekleed met ‘n wolk, en ‘n reënboog was oor sy hoof, en sy aangesig was soos die son, en sy voete soos pilare van vuur; 2 en in sy hand het hy ‘n geopende boekie gehad, en …
Openbaring 9
1 En toe die vyfde engel blaas, sien ek ‘n ster wat uit die hemel op die aarde geval het, en aan hom is die sleutel van die put van die afgrond gegee. 2 En hy het die put van die afgrond oopgemaak, en daar het rook opgekom uit die …
Openbaring 8
1 En toe Hy die sewende seël oopgemaak het, kom daar stilte in die hemel omtrent ‘n halfuur lank. 2 En ek het die sewe engele gesien wat voor God staan, en sewe basuine is aan hulle gegee. 3 En ‘n ander engel het gekom en met ‘n goue wierookbak …
Openbaring 7
1 En n hierdie dinge het ek vier engele op die vier hoeke van die aarde sien staan, en hulle het die vier winde van die aarde vasgehou, sodat geen wind sou waai op die aarde of op die see of teen enige boom nie. 2 En ek het ‘n …
Openbaring 6
1 En ek het gesien toe die Lam een van die seëls oopmaak; en ek het een van die vier lewende wesens hoor sê, soos die geluid van ‘n donderslag: Kom kyk! 2 En ek het gesien, en kyk, daar was ‘n wit perd. En hy wat daarop sit, het …
Openbaring 5
1 En ek het in die regterhand van Hom wat op die troon sit, ‘n boek gesien, van binne en van buite beskrywe en met sewe seëls goed verseël. 2 En ek het ‘n sterk engel gesien wat met ‘n groot stem uitroep: Wie is waardig om die boek oop …
Openbaring 4
1 N hierdie dinge het ek gesien kyk, ‘n geopende deur in die hemel, en die eerste stem wat ek soos ‘n basuin met my hoor spreek het, het gesê: Kom op hierheen, en Ek sal jou toon wat n hierdie dinge moet gebeur. 2 En dadelik was ek in …
Openbaring 3
1 En skryf aan die engel van die gemeente in Sardis: D¡t sê Hy wat die sewe Geeste van God en die sewe sterre het: Ek ken jou werke, dat jy die naam het dat jy leef en jy is dood. 2 Wees wakker en versterk die wat oorbly, wat …