Hebreërs 6

1 Daarom moet ons nie bly by die begin van die prediking aangaande Christus nie, maar na die volmaaktheid voortgaan sonder om weer die fondament te lê van die bekering uit dooie werke en van die geloof in God, 2 van die leer van die doop en van die handoplegging …

Hebreërs 5

1 Want elke hoëpriester wat uit die mense geneem word, tree ten behoewe van mense op in die dinge wat in betrekking tot God staan, om gawes en offers vir die sondes te bring 2 as een wat kan saamvoel met die onwetendes en dwalendes, omdat hy self ook met …

Hebreërs 4

1 Laat ons dan vrees dat, terwyl die belofte om in sy rus in te gaan nog standhou, dit nie miskien sal blyk dat iemand van julle agtergebly het nie. 2 Want aan ons is die evangelie ook verkondig net soos aan hulle; maar die woord van die prediking het …

Hebreërs 3

1 Daarom, heilige broeders, deelgenote van die hemelse roeping, let op die Apostel en Hoëpriester van ons belydenis, Christus Jesus, 2 wat getrou was aan Hom wat Hom aangestel het, net soos Moses ook in sy hele huis. 3 Want Hy is meer heerlikheid waardig geag as Moses, namate hy …

Hebreërs 2

1 Daarom moet ons des te meer ag gee op wat ons gehoor het, dat ons nie miskien wegdrywe nie. 2 Want as die woord deur engele gespreek, onwankelbaar was, en elke oortreding en ongehoorsaamheid regverdige vergelding ontvang het, 3 hoe sal ons ontvlug as ons so ‘n groot saligheid …

Hebreërs 1

1 Nadat God baiekeer en op baie maniere in die ou tyd gespreek het tot die vaders deur die profete, het Hy in hierdie laaste dae tot ons gespreek deur die Seun 2 wat Hy as erfgenaam van alles aangestel het, deur wie Hy ook die wêreld gemaak het. 3 …

Filemon 1

1 Paulus, ‘n gevangene van Christus Jesus, en die broeder Timothes, aan Fil,mon, die geliefde en ons medearbeider, 2 en aan Appia, die geliefde suster, en aan Arch¡ppus, ons medestryder, en aan die gemeente wat in jou huis is: 3 Genade vir julle en vrede van God onse Vader en …

Titus 3

1 Herinner hulle daaraan om onderdanig te wees aan owerhede en magte, om gehoorsaam te wees, bereid tot elke goeie werk; 2 om niemand te belaster nie, nie strydlustig te wees nie, vriendelik te wees en aan alle mense alle sagmoedigheid te bewys. 3 Want ons was ook vroeër onverstandig, …

Titus 2

1 Maar spreek jy wat by die gesonde leer pas. 2 Die ou manne moet nugter wees, waardig, ingetoë, gesond in die geloof, in die liefde, in die lydsaamheid. 3 Die ou vroue moet ook in hulle gedrag wees soos dit die heiliges betaam, geen kwaadspreeksters of aan baie wyn …

Titus 1

1 Paulus, ‘n dienskneg van God en ‘n apostel van Jesus Christus, volgens die geloof van die uitverkorenes van God en die kennis van die waarheid wat na die godsaligheid is, 2 in die hoop van die ewige lewe wat God, wat nie kan lieg nie, van ewigheid af beloof …