1 Paulus, ‘n apostel van Jesus Christus deur die wil van God, en TimotheÂs, die broeder, aan die gemeente van God wat in Korinthe is, saam met al die heiliges wat in die hele Ach je is: 2 Genade vir julle en vrede van God, onse Vader, en die Here …
1 Korintiërs 16
1 Wat die insameling vir die heiliges betref, moet julle ook so doen soos ek vir die gemeentes van Gal sië gereël het. 2 Op elke eerste dag van die week moet elkeen van julle self opsy sit en opspaar namate sy voorspoed is, sodat die insamelinge nie eers plaasvind …
1 Korintiërs 15
1 Broeders, ek maak julle die evangelie bekend wat ek aan julle verkondig het, wat julle ook aangeneem het, waarin julle ook staan, 2 waardeur julle ook gered word as julle daaraan vashou op die wyse waarop ek dit aan julle verkondig het, of julle moet tevergeefs geglo het. 3 …
1 Korintiërs 14
1 Jaag die liefde na, en beywer julle met die oog op die geestelike gawes, maar veral om te profeteer. 2 Want hy wat in ‘n taal spreek, spreek nie tot mense nie, maar tot God; want niemand verstaan dit nie, maar deur die Gees spreek hy verborgenhede. 3 Maar …
1 Korintiërs 13
1 Al sou ek die tale van mense en engele spreek, en ek het nie die liefde nie, dan het ek ‘n klinkende metaal of ‘n luidende simbaal geword. 2 En al sou ek die gawe van profesie hê en al die geheimenisse weet en al die kennis, en al …
1 Korintiërs 12
1 En wat die geestelike gawes betref, broeders, wil ek nie hê dat julle onkundig moet wees nie. 2 Julle weet dat julle heidene was, weggevoer na die stomme afgode net soos julle ook al gelei is. 3 Daarom maak ek julle bekend dat niemand wat deur die Gees van …
1 Korintiërs 11
1 Wees my navolgers, soos ek dit ook van Christus is. 2 En ek prys julle, broeders, dat julle in alles aan my dink en aan die leringe vashou soos ek dit aan julle oorgelewer het. 3 Maar ek wil hê dat julle moet weet dat Christus die hoof is …
1 Korintiërs 10
1 Want ek wil nie hê, broeders, dat julle nie sou weet nie dat ons vaders almal onder die wolk was en almal deur die see deurgegaan het, 2 en almal in Moses gedoop is in die wolk en in die see, 3 en almal dieselfde geestelike spys geëet het, …
1 Korintiërs 9
1 Is ek nie ‘n apostel nie? Is ek nie vry nie? Het ek nie Jesus Christus, onse Here, gesien nie? Is julle nie my werk in die Here nie? 2 As ek vir ander geen apostel is nie, is ek dit tog seker vir julle, want julle is die …
1 Korintiërs 8
1 En met betrekking tot die offervleis aan die afgode weet ons dat ons almal kennis het. Die kennis maak opgeblase, maar die liefde stig. 2 As iemand meen dat hy enige kennis het, weet hy nog niks soos ‘n mens behoort te weet nie. 3 Maar as iemand God …