1 Wat is dan die voordeel van die Jood? Of wat is die nut van die besnydenis? 2 Groot, in alle opsigte: ten eerste tog seker dat aan hulle die woorde van God toevertrou is. 3 Want wat maak dit as sommige ontrou geword het? Sal hulle ontrou miskien die …
Romeine 2
1 Daarom is jy, o mens wat oordeel, wie jy ook mag wees, sonder verontskuldiging; want waarin jy ‘n ander oordeel, veroordeel jy jouself; want jy wat oordeel, doen dieselfde dinge. 2 En ons weet dat die oordeel van God na waarheid is oor die wat sulke dinge doen. 3 …
Handelinge 28
1 En eers toe ons gered was, het ons te wete gekom dat die eiland Mel¡te genoem word. 2 En die inboorlinge het ons buitengewone mensliewendheid bewys, want hulle het ‘n groot vuur aangesteek en ons almal daarby gebring weens die reën wat gedreig het en weens die koue. 3 …
Handelinge 27
1 En toe daar besluit is dat ons moes wegvaar na Italië, het hulle Paulus en sommige ander gevangenes oorgegee aan ‘n hoofman oor honderd van die keiserlike leërafdeling, met die naam van Julius. 2 En nadat ons in ‘n skip van Adram¡ttium gegaan het met die doel om by …
Handelinge 26
1 En Agr¡ppa sê vir Paulus: Dit is jou vergun om vir jouself te spreek. Toe steek Paulus sy hand uit en verdedig homself: 2 Ek ag my gelukkig, koning Agr¡ppa, dat ek my voor u vandag gaan verdedig in verband met alles waarvan ek deur die Jode beskuldig word, …
Handelinge 25
1 Festus het dan in die provinsie gekom en n drie dae van Cesar,a opgegaan na Jerusalem. 2 En die hoëpriester en die vernaamstes van die Jode het Paulus by hom aangeklaag 3 en by hom aangedring en gevra, as ‘n guns teen Paulus, dat hy hom na Jerusalem moes …
Handelinge 24
1 En vyf dae daarna het die hoëpriester Anan¡as met die ouderlinge en ‘n sekere advokaat Tertullus afgekom en Paulus by die goewerneur aangeklaag. 2 En toe hy opgeroep is, begin Tertullus hom beskuldig en sê: 3 Dat ‘n groot vrede deur u, hoogedele Felix, ons te beurt val, en …
Handelinge 23
1 En Paulus het die oë op die Raad gehou en gesê: Broeders, ek het met ‘n volkome goeie gewete voor God gewandel tot op hierdie dag. 2 Maar die hoëpriester Anan¡as het bevel gegee aan die wat by hom staan, om hom op die mond te slaan. 3 Toe …
Handelinge 22
1 Broeders en vaders, luister nou na my verdediging teenoor julle! 2 En toe hulle hoor dat hy hulle in die Hebreeuse taal toespreek, was hulle nog stiller. En hy sê: 3 Ek is ‘n Jood, gebore in Tarsus in Cil¡cië, maar opgevoed in hierdie stad aan die voete van …