1 Die eerste verhaal, Theofilus, het ek opgestel oor alles wat Jesus begin doen en leer het 2 tot op die dag dat Hy opgeneem is, nadat Hy aan die apostels wat Hy uitverkies het, deur die Heilige Gees bevele gegee het; 3 aan wie Hy ook, n sy lyde, …
Johannes 21
1 Na hierdie dinge het Jesus weer aan sy dissipels verskyn by die see van Tib,rias, en Hy het so verskyn: 2 Daar was bymekaar Simon Petrus en Thomas wat D¡dimus genoem word, en Nat nael van Kana in Galil,a en die seuns van Sebed,Âs en twee ander van sy …
Johannes 20
1 En op die eerste dag van die week kom Maria Magdal,na vroeg, terwyl dit nog donker was, by die graf en sien dat die steen van die graf weggeneem was. 2 Sy hardloop toe en kom by Simon Petrus en by die ander dissipel vir wie Jesus liefgehad het, …
Johannes 19
1 Toe neem Pilatus dan vir Jesus en laat Hom g,sel. 2 En die soldate het ‘n kroon van dorings gevleg en dit op sy hoof gesit, en ‘n purper kleed om Hom gewerp 3 en gesê: Wees gegroet, Koning van die Jode! En hulle het Hom in die aangesig …
Johannes 18
1 Nadat Jesus dit gesê het, het Hy met sy dissipels oor die spruit Kedron gegaan waar daar ‘n tuin was, waarin Hy self gegaan het en sy dissipels. 2 En Judas, sy verraaier, het ook die plek geken, omdat Jesus daar dikwels met sy dissipels saamgekom het. 3 En …
Johannes 17
1 Dit het Jesus gespreek, en Hy het sy oë na die hemel opgehef en gesê: Vader, die uur het gekom; verheerlik u Seun, sodat u Seun U ook kan verheerlik — 2 soos U Hom mag oor alle vlees gegee het, sodat Hy aan almal wat U Hom gegee …
Johannes 16
1 Hierdie dinge het Ek vir julle gesê, sodat julle nie mag struikel nie. 2 Hulle sal julle uit die sinagoges ban. Ja, daar kom ‘n uur dat elkeen wat julle om die lewe bring, sal dink dat hy ‘n diens aan God bewys. 3 En dit sal hulle aan …
Johannes 15
1 Ek is die ware wynstok, en my Vader is die landbouer. 2 Elke loot wat in My nie vrug dra nie, neem Hy weg; en elke loot wat vrug dra, die maak Hy skoon, sodat dit meer vrug kan dra. 3 Julle is alreeds rein deur die woord wat …
Johannes 14
1 Laat julle hart nie ontsteld word nie; glo in God, glo ook in My. 2 In die huis van my Vader is daar baie wonings; as dit nie so was nie, sou Ek dit vir julle gesê het. Ek gaan om vir julle plek te berei. 3 En as …
Johannes 13
1 En voor die fees van die pasga het Jesus, omdat Hy wis dat sy uur gekom het dat Hy uit hierdie wêreld sou oorgaan na die Vader, en omdat Hy sy eie mense in die wêreld liefgehad het, hulle liefgehad tot die einde toe. 2 En gedurende die maaltyd …