Daniël 9

1 In die eerste jaar van Dar¡us, die seun van Ahasv,ros, uit die geslag van die Meders, wat koning gemaak was oor die koninkryk van die Chaldeërs, 2 in die eerste jaar van sy regering het ek, Daniël, in die boeke gemerk dat die getal jare waaroor die woord van …

Daniël 8

1 In die derde jaar van die regering van koning B,lsasar het aan my, Daniël, ‘n gesig verskyn n die een wat die vorige keer aan my verskyn het. 2 Ek het naamlik in die gesig gesien — terwyl ek kyk, was ek in die vesting Susan wat in die …

Daniël 7

1 In die eerste jaar van B,lsasar, die koning van Babel, het Daniël ‘n droomgesig gesien en gesigte van sy hoof op sy bed. Toe het hy die droom opgeskrywe, die hoofsaak vertel. 2 Daniël het gespreek en gesê: Ek het in die nag in my gesig gesien, en kyk, …

Daniël 6

1 En Dar¡us, die Meder, was twee en sestig jaar oud toe hy die koningskap ontvang het. 2 Dit het Dar¡us behaag om oor die koninkryk honderd en twintig landvoogde aan te stel wat in die hele koninkryk sou wees; 3 en oor hulle drie ministers, van wie Daniël een …

Daniël 5

1 Koning B,lsasar het ‘n groot maaltyd berei vir sy duisend maghebbers, en in teenwoordigheid van die duisend het hy wyn gedrink. 2 By die genot van die wyn het B,lsasar bevel gegee om die goue en silwervoorwerpe te bring wat sy vader Nebukadn,sar uit die tempel van Jerusalem weggevoer …

Daniël 4

1 Koning Nebukadn,sar aan al die volke, nasies en tale wat op die hele aarde woon: Mag julle vrede groot wees! 2 Dit behaag my om die tekens en wonders wat die allerhoogste God aan my gedoen het, te verkondig. 3 Hoe groot is sy tekens, en hoe magtig sy …

Daniël 3

1 Koning Nebukadn,sar het ‘n beeld van goud gemaak; sy hoogte was sestig el, sy breedte ses el; hy het dit opgerig in die dal Dura, in die provinsie Babel. 2 Daarna het koning Nebukadn,sar die landvoogde, die bevelhebbers en die goewerneurs, die raadsmanne, die skatmeesters, die regters, die hoofamptenare …

Daniël 2

1 En in die tweede jaar van die regering van Nebukadn,sar, het Nebukadn,sar ‘n droom gehad, sodat sy gees onrustig geword het en dit met sy slaap gedaan was. 2 Toe het die koning bevel gegee om die geleerdes en die besweerders en die towenaars en die Chaldeërs te roep, …

Daniël 1

1 In die derde jaar van die regering van Jojakim, die koning van Juda, het Nebukadn,sar, die koning van Babel, na Jerusalem gekom en dit beleër. 2 En die Here het Jojakim, die koning van Juda, in sy hand gegee, met ‘n gedeelte van die voorwerpe van die huis van …

Esegiel 48

1 En dit is die name van die stamme. Aan die noordekant langs die weg van Hetlon na die ingang van Hamat en Hasar-Enan aan die grens van Damaskus, na die noorde toe langs Hamat — hy moet die ooste en die westekant hê — Dan een deel. 2 En …