Jeremia 14

1 Die woord van die HERE wat tot Jeremia gekom het weens die groot droogte. 2 Juda treur en sy poorte verval; hulle sit in rou op die grond, en die geskreeu van Jerusalem gaan op. 3 En die vernames onder hulle stuur hulle ondergeskiktes na die water; hulle kom …

Jeremia 13

1 So het die HERE vir my gesê: Gaan koop vir jou ‘n linnegord en bind dit om jou heupe; maar laat dit nie in die water kom nie. 2 En ek het die gord gekoop volgens die woord van die HERE en dit om my heupe gebind. 3 Toe …

Jeremia 12

1 Regverdig is U, o HERE, as ek met U sou twis. Tog wil ek oor regsake met U spreek: Waarom is die weg van die goddelose voorspoedig? Waarom lewe hulle rustig, almal wat ontrou bedrywe? 2 U het hulle geplant, ook het hulle wortel geskiet; hulle groei, ook dra …

Jeremia 11

1 Die woord wat van die HERE tot Jeremia gekom het: 2 Hoor julle die woorde van hierdie verbond, en spreek met die manne van Juda en met die inwoners van Jerusalem 3 en sê vir hulle: So spreek die HERE, die God van Israel: Vervloek is die man wat …

Jeremia 10

1 Hoor die woord wat die HERE oor julle gespreek het, o huis van Israel! 2 So sê die HERE: Maak julle nie gewend aan die weg van die heidene nie, en skrik nie vir die tekens van die hemel, omdat die heidene daarvoor skrik nie. 3 Want die insettinge …

Jeremia 9

1 Ag, was my hoof maar water en my oog ‘n fontein van trane! Dan sou ek dag en nag beween die wat verslaan is van die dogter van my volk. 2 Ag, het ek in die woestyn maar ‘n herberg vir reisigers gehad! Dan sou ek my volk verlaat …

Jeremia 8

1 In die tyd, spreek die HERE, sal hulle die bene van die konings van Juda en die bene van sy vorste en die bene van die priesters en die bene van die profete en die bene van die inwoners van Jerusalem uit hulle grafte uithaal, 2 en hulle sal …

Jeremia 7

1 Die woord wat van die HERE tot Jeremia gekom het: 2 Staan in die poort van die huis van die HERE, en roep hierdie woord daar uit en sê: Hoor die woord van die HERE, o hele Juda, wat deur hierdie poorte ingaan om die HERE te aanbid! 3 …

Jeremia 6

1 Vlug, kinders van Benjamin, uit Jerusalem uit; en blaas die basuin in Tekoa, en hef ‘n vuurteken op bo Bet-Hakk,rem; want onheil dreig uit die Noorde en groot verwoesting. 2 Die mooie en die verw,nde verdelg Ek — die dogter van Sion. 3 Herders met hulle troppe vee sal …

Jeremia 5

1 Swerf rond in die strate van Jerusalem, en kyk tog en verneem en soek op sy pleine of julle iemand vind, of daar een is wat reg doen, wat waarheid soek — dan sal Ek daaraan vergifnis skenk. 2 En of hulle al sê: So waar as die HERE …