1 Troos, troos my volk, sê julle God. 2 Spreek na die hart van Jerusalem, en roep haar toe dat haar stryd verby is, dat haar skuld betaal is, dat sy uit die hand van die HERE dubbel ontvang het vir al haar sondes. 3 ‘n Stem van een wat …
Jesaja 36
1 En in die veertiende jaar van koning Hisk¡a het S nherib, die koning van Assirië, opgetrek teen al die versterkte stede van Juda en dit verower. 2 Toe stuur die koning van Assirië die r bsake uit Lagis na Jerusalem, na koning Hisk¡a met ‘n swaar leër; en hy …
Jesaja 34
1 Kom nader, o volke, om te hoor; en nasies, luister! Laat die aarde hoor, en die volheid daarvan, die wêreld en alles wat daaruit voortkom. 2 Want die toorn van die HERE is oor al die nasies, en grimmigheid oor al hulle leërskare; Hy het hulle met die banvloek …
Jesaja 33
1 Wee jou, verwoester, wat self nie verwoes is nie, en troubreker teen wie nie troueloos gehandel is nie! As jy klaar is met verwoes, sal jy verwoes word; en as jy klaar is met troubreuk, sal hulle troueloos teen jou handel. 2 HERE, wees ons genadig, op U wag …
Jesaja 32
1 Kyk, ‘n koning sal regeer in geregtigheid, en die vorste sal heers volgens reg. 2 En elkeen sal wees soos ‘n toevlug teen die wind en ‘n skuiling teen die stortreën, soos waterstrome in ‘n dor streek, soos die skaduwee van ‘n swaar rots in ‘n land wat versmag. …