2 Kronieke 4

1 Verder het hy ‘n koperaltaar gemaak; twintig el was sy lengte en twintig el sy breedte en tien el sy hoogte. 2 Hy het ook die see gemaak van gietwerk; van rand tot rand was tien el, heeltemal rond; en die hoogte daarvan was vyf el, en ‘n lyn …

2 Kronieke 5

1 Toe al die werk gereed was wat Salomo vir die huis van die HERE gedoen het, het Salomo die heilige gawes van sy vader Dawid ingebring, die silwer sowel as die goud, en al die voorwerpe het hy in die skatkamers van die huis van God neergesit. 2 En …

2 Kronieke 6

1 Toe het Salomo gesê: Die HERE het gesê dat Hy in donkerheid wil woon. 2 Maar ,k het vir U ‘n woonhuis gebou, en ‘n vaste plek vir U om ewig in te bly. 3 Daarop draai die koning sy aangesig om en seën die hele vergadering van Israel, …

2 Kronieke 7

1 En net toe Salomo sy gebed voleindig het, het die vuur uit die hemel neergedaal en die brandoffer en die slagoffers verteer, en die heerlikheid van die HERE het die huis vervul; 2 en die priesters kon nie in die huis van die HERE ingaan nie, want die heerlikheid …

2 Kronieke 8

1 En aan die einde van twintig jaar waarin Salomo die huis van die HERE en sy huis gebou het, 2 het Salomo die stede opgebou wat Huram aan Salomo gegee het, en die kinders van Israel daar laat woon. 3 Daarna het Salomo na Hamat-Soba getrek en dit oorweldig. …

2 Kronieke 9

1 En toe die koningin van Skeba die gerug van Salomo hoor, het sy, ten einde Salomo in Jerusalem met raaisels op die proef te stel, gekom met ‘n baie groot trek en kamele wat speserye en goud in menigte en edelgesteentes dra; en toe sy by Salomo inkom, het …

2 Kronieke 10

1 En Reh beam het na Sigem gegaan, want die hele Israel het na Sigem gekom om hom koning te maak. 2 En net toe Jerobeam, die seun van Nebat, dit hoor — hy was in Egipte waarheen hy vir koning Salomo weggevlug het — het Jerobeam uit Egipte teruggekom. …

2 Kronieke 11

1 En toe Reh beam in Jerusalem kom, het hy die huis van Juda en Benjamin, honderd en tagtig duisend krygshaftige jongmanne, byeen laat kom om teen Israel oorlog te voer, om die koningskap vir Reh beam terug te win. 2 Maar die woord van die HERE het tot Sem …

2 Kronieke 12

1 En toe Reh beam die koningskap bevestig het en hy sterk was, het hy die wet van die HERE verlaat, en die hele Israel saam met hom. 2 Toe het Sisak, die koning van Egipte, in die vyfde jaar van koning Reh beam, teen Jerusalem opgetrek — omdat hulle …

2 Kronieke 21

1 En Josafat het ontslaap met sy vaders en is begrawe by sy vaders in die stad van Dawid; en sy seun Joram het in sy plek koning geword. 2 En hy het broers gehad, seuns van Josafat: As rja en J,hiël en Sagar¡a en Asarj hu en M¡gael en …