1 En toe die ark van die HERE sewe maande lank in die land van die Filistyne was, 2 het die Filistyne die priesters en die waarsêers geroep en gesê: Wat moet ons met die ark van die HERE doen? Gee ons te kenne waarmee ons dit na sy plek …
1 Samuel 7
1 Toe het die manne van Kirjat-Je rim gekom en die ark van die HERE gaan haal en dit in die huis van Abin dab op die heuwel gebring; en hulle het sy seun Ele sar geheilig om die ark van die HERE te bewaak. 2 En van die dag …
1 Samuel 8
1 En toe Samuel oud was, het hy sy seuns as rigters oor Israel aangestel. 2 Die naam van sy eersgeborene was Joël, en die naam van sy tweede Ab¡a, rigters in Bers,ba. 3 Maar sy seuns het nie in sy weë gewandel nie: hulle het onregverdige wins agternageloop en …
1 Samuel 11
1 En Nahas, die Ammoniet, het opgetrek en Jabes in G¡lead beleër; en al die manne van Jabes het aan Nahas gesê: Sluit met ons ‘n verbond, dan sal ons u dien. 2 Maar Nahas, die Ammoniet, het vir hulle gesê: Op hierdie voorwaarde sal ek die verbond met julle …
1 Samuel 12
1 Toe sê Samuel aan die hele Israel: Kyk, ek het na julle geluister in alles wat julle aan my gesê het, en ‘n koning oor julle aangestel. 2 En kyk nou, die koning sal voor julle uit wandel, en ek het oud en grys geword, en my seuns is …
1 Samuel 13
1 Saul het ‘n jaar geregeer. En toe hy twee jaar oor Israel geregeer het, 2 het Saul vir hom drie duisend man uit Israel uitgesoek; en by Saul was twee duisend in Migmas en op die gebergte van Bet-el, en duisend was by Jonatan in G¡bea in Benjamin; maar …
1 Samuel 14
1 En op ‘n dag het Jonatan, die seun van Saul, aan die dienaar wat sy wapens dra, gesê: Kom, ons gaan oor na die wagpos van die Filistyne wat daar oorkant is. Maar aan sy vader het hy dit nie te kenne gegee nie. 2 En Saul het gesit …
1 Samuel 21
1 En Dawid het in Nob gekom by die priester Ahim,leg; en Ahim,leg het Dawid bewend tegemoetgegaan en hom gevra: Waarom is u alleen, en is daar niemand by u nie? 2 En Dawid sê aan die priester Ahim,leg: Die koning het my ‘n opdrag gegee en aan my gesê: …
1 Samuel 22
1 En Dawid het daarvandaan weggegaan en ontvlug na die spelonk van Adullam; en toe sy broers en sy hele familie dit hoor, het hulle daarheen afgetrek na hom. 2 Verder het by hom vergader elkeen wat in benoudheid was, en elkeen wat ‘n skuldeiser gehad het, en elkeen wat …
1 Samuel 23
1 Intussen is aan Dawid meegedeel en gesê: Kyk, die Filistyne veg teen Keh¡la, en hulle plunder die dorsvloere. 2 Toe raadpleeg Dawid die HERE en vra: Sal ek gaan en daardie Filistyne verslaan? En die HERE sê vir Dawid: Gaan en verslaan die Filistyne en verlos Keh¡la. 3 Maar …