1 En in die dae was daar geen koning in Israel nie. En ‘n Levitiese man het as vreemdeling vertoef agter in die gebergte van Efraim; en hy het vir hom ‘n vrou, ‘n byvrou, geneem uit Betlehem-Juda. 2 Maar sy byvrou het by hom gehoereer en van hom weggegaan …
Rigters 20
1 Toe het al die kinders van Israel uitgetrek, en die vergadering het soos een man, van Dan tot Bers,ba, saam met die land G¡lead, byeengekom by die HERE in Mispa; 2 en die hoofde van die hele volk, van al die stamme van Israel, het in die vergadering van …
Rigters 21
1 Maar die manne van Israel het al in Mispa gesweer en gesê: Niemand van ons mag sy dogter aan ‘n Benjaminiet as vrou gee nie. 2 En toe die manskappe in Bet-el kom, het hulle daar gebly tot die aand toe voor die aangesig van God en hulle stem …
1 Samuel 1
1 Daar was ‘n sekere man uit Ramat im, ‘n Sufiet, uit die gebergte van Efraim, en sy naam was Âlkana, die seun van Jeroham, die seun van El¡hu, die seun van Tohu, die seun van Suf, ‘n Efratiet. 2 En hy het twee vroue gehad; die naam van die …
1 Samuel 2
1 Toe het Hanna gebid en gesê: My hart jubel in die HERE, my horing is hoog in die HERE; my mond is wyd oop oor my vyande, want ek verheug my in u verlossing. 2 Niemand is heilig soos die HERE nie; ja, daar is niemand buiten U, en …
1 Samuel 3
1 En die seun Samuel het die HERE gedien voor Eli, en die woord van die HERE was skaars in die dae: gesigte was daar nie baie nie. 2 In die tyd dan terwyl Eli op sy plek lê en slaap — sy oë het al begin swak word, sodat …