1 Daarna het Josua al die stamme van Israel byeen laat kom in Sigem, en hy het die oudstes van Israel en sy hoofde en sy regters en sy opsigters laat roep, en hulle het hul voor die aangesig van God gestel. 2 Toe sê Josua aan die hele volk: …
Rigters 6
1 Maar toe die kinders van Israel gedoen het wat verkeerd was in die oë van die HERE, het die HERE hulle oorgegee in die hand van die Midianiete, sewe jaar lank. 2 En die Midianiete het die oorhand oor Israel gekry; vanweë die Midianiete het die kinders van Israel …