Deuteronomium 16

1 Onderhou die maand Abib en hou pasga vir die HERE jou God; want in die maand Abib het die HERE jou God jou in die nag uit Egipte uitgelei. 2 En jy moet vir die HERE jou God as pasga kleinvee en beeste slag, op die plek wat die …

Deuteronomium 17

1 Jy mag aan die HERE jou God geen bees of stuk kleinvee waaraan ‘n liggaamsgebrek, iets slegs, is, offer nie; want dit is vir die HERE jou God ‘n gruwel. 2 As by jou, in een van jou poorte wat die HERE jou God jou sal gee, ‘n man …

Deuteronomium 18

1 Die Levitiese priesters, die hele stam van Levi, mag geen deel of erfenis saam met Israel hê nie; van die vuuroffers van die HERE en van sy erfdeel moet hulle eet. 2 En hy mag geen erfdeel hê onder sy broers nie; die HERE is sy erfdeel soos Hy …

Deuteronomium 19

1 As die HERE jou God die nasies uitroei wie se land die HERE jou God jou sal gee, en jy hulle uit hul besitting verdrywe en in hulle stede en in hulle huise woon, 2 dan moet jy vir jou drie stede afsonder in jou land wat die HERE …

Deuteronomium 21

1 As hulle in die land wat die HERE jou God jou sal gee om dit in besit te neem, een vind wat dood in die veld lê, sonder dat dit bekend is wie hom gedood het, 2 dan moet jou oudstes en jou regters uitgaan en die afstand meet …

Deuteronomium 22

1 Jy mag die bees van jou broer of sy stuk kleinvee nie sien ronddwaal en jou vir hulle verberg nie; jy moet hulle sekerlik na jou broer terugbring. 2 En as jou broer nie naby jou is nie en jy hom nie ken nie, moet jy dit in jou …

Deuteronomium 23

1 Hy wat deur verbryseling vermink of van wie die manlike deel afgesny is, mag in die vergadering van die HERE nie kom nie. 2 Geen baster mag in die vergadering van die HERE kom nie; selfs sy tiende geslag mag in die vergadering van die HERE nie kom nie. …

Deuteronomium 24

1 As ‘n man ‘n vrou neem en met haar trou, en as sy dan geen guns in sy oë vind nie, omdat hy iets skandeliks aan haar ontdek het, en hy haar ‘n skeibrief skrywe en in haar hand gee en haar uit sy huis wegstuur, 2 en sy …

Deuteronomium 25

1 As daar tussen manne ‘n twis is en hulle na die gereg kom en die regters hulle vonnis en die regverdige regverdig verklaar en die skuldige skuldig verklaar, 2 as dan die skuldige slae verdien, moet die regter hom laat lê en hom in sy teenwoordigheid met ‘n aantal …

Deuteronomium 26

1 En as jy in die land kom wat die HERE jou God jou as erfenis sal gee en jy dit in besit neem en daarin woon, 2 dan moet jy neem uit die eerstelinge van al die vrugte van die land wat jy inbring uit jou land wat die …