Numeri 24

1 Toe B¡leam sien dat dit goed was in die oë van die HERE om Israel te seën, het hy hom nie soos die vorige kere tot towery gewend nie, maar sy gesig na die woestyn gedraai. 2 Toe B¡leam sy oë opslaan en Israel sien soos hy volgens sy …

Numeri 26

1 En n die plaag het die HERE met Moses en met Ele sar, die seun van die priester A„ron, gespreek en gesê: 2 Neem julle die volle getal van die hele vergadering van die kinders van Israel op, van twintig jaar oud en daarbo, volgens hulle families, almal wat …

Numeri 27

1 Daarna het nader gekom die dogters van Selofhad, die seun van Hefer, die seun van G¡lead, die seun van Magir, die seun van Manasse, van die geslagte van Manasse, die seun van Josef — dit is die name van sy dogters: Magla, Noa en Hogla en Milka en Tirsa …

Numeri 28

1 Verder het die HERE met Moses gespreek en gesê: 2 Gee bevel aan die kinders van Israel en sê vir hulle: Julle moet daarvoor sorg om my offer, my spys vir my vuuroffers as lieflike geur vir My, op die bepaalde tyd aan My te bring. 3 En jy …

Numeri 29

1 En in die sewende maand, op die eerste van die maand, moet daar vir julle ‘n heilige samekoms wees; g,,n beroepswerk mag julle doen nie; dit moet vir julle ‘n dag van trompetgeklank wees. 2 Dan moet julle ‘n brandoffer as lieflike geur vir die HERE berei: een jong …

Numeri 33

1 Dit is die trekke van die kinders van Israel wat uit Egipteland uitgetrek het volgens hulle leërafdelings, onder leiding van Moses en A„ron. 2 Volgens die bevel van die HERE het Moses die plekke opgeskrywe vanwaar hulle van plek tot plek verder getrek het; en dit is hulle plekke …

Numeri 34

1 Verder het die HERE met Moses gespreek en gesê: 2 Gee bevel aan die kinders van Israel en sê vir hulle: As julle in die land Kana„n kom, sal dit die land wees wat aan julle as erfdeel sal val; die land Kana„n volgens sy grense. 3 Julle suidekant …

Deuteronomium 4

1 Luister dan nou, Israel, na die insettinge en die verordeninge wat ek julle leer om te doen, sodat julle mag lewe en inkom en die land wat die HERE, die God van julle vaders, aan julle sal gee, in besit mag neem. 2 Julle mag by die woord wat …

Deuteronomium 5

1 En Moses het die hele Israel laat roep en vir hulle gesê: Hoor, Israel, die insettinge en die verordeninge wat ek vandag voor julle ore uitspreek; julle moet dit leer en dit sorgvuldig hou. 2 Die HERE onse God het by Horeb met ons ‘n verbond gesluit. 3 Met …

Deuteronomium 6

1 Dit is dan die gebod, die insettinge en die verordeninge wat die HERE julle God beveel het om julle te leer, sodat julle dit kan doen in die land waarheen julle oortrek om dit in besit te neem; 2 dat jy die HERE jou God kan vrees om al …