1 Vir die musiekleier. ‘n Psalm van Dawid, die kneg van die HERE, wat die woorde van hierdie lied tot die HERE gespreek het op die dag toe die HERE hom gered het uit die hand van al sy vyande en uit die hand van Saul. 2 En hy het …
1 Vir die musiekleier. ‘n Psalm van Dawid. 2 Die hemele vertel die eer van God, en die uitspansel verkondig die werk van sy hande. 3 Die een dag stort vir die ander ‘n boodskap uit, en die een nag kondig vir die ander kennis aan: 4 daar is geen …
1 Vir die musiekleier. ‘n Psalm van Dawid. 2 Mag die HERE u verhoor in die dag van benoudheid! Mag die Naam van die God van Jakob u beskerm! 3 Mag Hy u hulp stuur uit die heiligdom en u ondersteun uit Sion! 4 Mag Hy dink aan al u …
1 Vir die musiekleier. ‘n Psalm van Dawid. 2 o HERE, die koning is bly oor u sterkte, en hoe baie juig hy oor u hulp! 3 U het hom die wens van sy hart gegee en die begeerte van sy lippe nie geweier nie. Sela. 4 Want U kom …
1 Vir die musiekleier; op die wysie van: “Die hert van die dageraad.” ‘n Psalm van Dawid. 2 My God, my God, waarom het U my verlaat, ver van my hulp, van die woorde van my gebrul? 3 My God, ek roep bedags, maar U antwoord nie; en snags, en …
1 ‘n Psalm van Dawid. Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie. 2 Hy laat my neerlê in groen weivelde; na waters waar rus is, lei Hy my heen. 3 Hy verkwik my siel; Hy lei my in die spore van geregtigheid, om sy Naam ontwil. 4 …
1 ‘n Psalm van Dawid. Die aarde behoort aan die HERE en die volheid daarvan, die wêreld en die wat daarin woon; 2 want Hy het dit gegrond op die seë en dit vasgestel op die strome. 3 Wie mag klim op die berg van die HERE? En wie mag …
1 ‘n Psalm van Dawid. Alef. Tot U, o HERE, hef ek my siel op. 2 Bet. My God, op U vertrou ek; laat my nie beskaamd staan nie; laat my vyande oor my nie juig nie. 3 Gimel. Ja, almal wat U verwag, sal nie beskaamd staan nie. Hulle …
1 ‘n Psalm van Dawid. Doen aan my reg, o HERE, want ,k wandel in my opregtheid en vertrou op die HERE sonder om te wankel. 2 Toets my, HERE, en beproef my, keur my niere en my hart; 3 want u goedertierenheid is voor my oë, en ek wandel …
1 ‘n Psalm van Dawid. Die HERE is my lig en my heil: vir wie sou ek vrees? Die HERE is die toevlug van my lewe: vir wie sou ek vervaard wees? 2 As kwaaddoeners teen my nader kom om my vlees te eet — my teëstanders en my vyande, …