1 En dit is die name van die seuns van Israel wat in Egipte gekom het; saam met Jakob het hulle gekom, elkeen met sy huisgesin: 2 Ruben, S¡meon, Levi en Juda; 3 Issaskar, S,bulon en Benjamin; 4 Dan en N ftali, Gad en Aser. 5 En al die siele …
Eksodus 10
1 Verder het die HERE vir Moses gesê: Gaan na Farao toe, want Âk het sy hart verhard, ook die hart van sy dienaars, sodat Ek hierdie tekens van My onder hulle kan verrig, 2 en dat jy voor die ore van jou kind en jou kindskind kan vertel wat …