1 So is dan voltooi die hemel en die aarde met hulle ganse leërmag. 2 En God het op die sewende dag sy werk voltooi wat Hy gemaak het, en op die sewende dag gerus van al sy werk wat Hy gemaak het. 3 En God het die sewende dag …
Genesis 10
1 En dit is die stamboom van die seuns van Noag: Sem, Gam en Jafet — vir hulle is daar seuns gebore n die vloed. 2 Die seuns van Jafet was: Gomer en Magog en Madai en Jawan en Tubal en Meseg en Tiras. 3 En die seuns van Gomer …
Genesis 11
1 En die hele aarde het dieselfde taal gehad en een en dieselfde woorde. 2 En toe hulle wegtrek na die ooste, vind hulle ‘n laagte in die land S¡near; en daar het hulle gaan woon. 3 Daarop sê hulle vir mekaar: Kom laat ons stene vorm en dit goed …