1 Samuel 21

1 En Dawid het in Nob gekom by die priester Ahim,leg; en Ahim,leg het Dawid bewend tegemoetgegaan en hom gevra: Waarom is u alleen, en is daar niemand by u nie? 2 En Dawid sê aan die priester Ahim,leg: Die koning het my ‘n opdrag gegee en aan my gesê: …

1 Samuel 22

1 En Dawid het daarvandaan weggegaan en ontvlug na die spelonk van Adullam; en toe sy broers en sy hele familie dit hoor, het hulle daarheen afgetrek na hom. 2 Verder het by hom vergader elkeen wat in benoudheid was, en elkeen wat ‘n skuldeiser gehad het, en elkeen wat …

1 Samuel 23

1 Intussen is aan Dawid meegedeel en gesê: Kyk, die Filistyne veg teen Keh¡la, en hulle plunder die dorsvloere. 2 Toe raadpleeg Dawid die HERE en vra: Sal ek gaan en daardie Filistyne verslaan? En die HERE sê vir Dawid: Gaan en verslaan die Filistyne en verlos Keh¡la. 3 Maar …

1 Samuel 24

1 En daarvandaan het Dawid opgetrek en in die bergvestings van ngedi gebly. 2 En net toe Saul terugkom agter die Filistyne vandaan, is aan hom meegedeel en gesê: Kyk, Dawid is in die woestyn van ngedi. 3 Daarop het Saul drie duisend uitgesoekte manne uit die hele Israel geneem …

Rigters 10

1 En n Abim,leg het Tola, die seun van Pua, die seun van Dodo, ‘n man uit Issaskar, opgetree om Israel te verlos; en hy het gewoon in Samir op die gebergte van Efraim. 2 En hy het Israel drie en twintig jaar lank gerig; en hy het gesterwe en …

Rigters 11

1 En Jefta, die Gileadiet, was ‘n dapper held, maar hy was die seun van ‘n hoer; en G¡lead was die vader van Jefta. 2 En toe die vrou van G¡lead vir hom seuns baar, en die seuns van die vrou groot word, het hulle Jefta weggejaag en vir hom …

Rigters 12

1 En die manne van Efraim is saamgeroep en het oorgetrek na Safon toe en vir Jefta gesê: Waarom het u deurgetrek om teen die kinders van Ammon te veg en ons nie geroep om saam met u te trek nie? Ons sal u huis bo u met vuur verbrand. …

Rigters 13

1 En toe die kinders van Israel weer doen wat verkeerd is in die oë van die HERE, het die HERE hulle oorgegee in die hand van die Filistyne, veertig jaar lank. 2 En daar was ‘n man uit Sorea, uit die geslag van die Daniete, met die naam van …

Rigters 14

1 Toe Simson afgegaan het na Timna, sien hy in Timna ‘n vrou uit die dogters van die Filistyne; 2 en hy het opgegaan en dit aan sy vader en sy moeder vertel en gesê: Ek het ‘n vrou uit die dogters van die Filistyne in Timna gesien; neem haar …

Rigters 15

1 Maar ‘n tyd daarna het Simson in die dae van die koringoes sy vrou besoek met ‘n bokkie en gesê: Laat ek na my vrou in die kamer ingaan; maar haar vader het hom nie toegelaat om in te gaan nie. 2 En haar vader het gesê: Ek het …