Deuteronomium 4

1 Luister dan nou, Israel, na die insettinge en die verordeninge wat ek julle leer om te doen, sodat julle mag lewe en inkom en die land wat die HERE, die God van julle vaders, aan julle sal gee, in besit mag neem. 2 Julle mag by die woord wat …

Deuteronomium 5

1 En Moses het die hele Israel laat roep en vir hulle gesê: Hoor, Israel, die insettinge en die verordeninge wat ek vandag voor julle ore uitspreek; julle moet dit leer en dit sorgvuldig hou. 2 Die HERE onse God het by Horeb met ons ‘n verbond gesluit. 3 Met …

Deuteronomium 6

1 Dit is dan die gebod, die insettinge en die verordeninge wat die HERE julle God beveel het om julle te leer, sodat julle dit kan doen in die land waarheen julle oortrek om dit in besit te neem; 2 dat jy die HERE jou God kan vrees om al …

Deuteronomium 7

1 As die HERE jou God jou inbring in die land waarheen jy gaan om dit in besit te neem, en Hy baie nasies voor jou uit verjaag: die Hetiete, Girgasiete, Amoriete, Kana„niete, Feresiete, Hewiete en Jebusiete, sewe nasies, meer en magtiger as jy; 2 en die HERE jou God …

Numeri 4

1 En die HERE het met Moses en A„ron gespreek en gesê: 2 Neem die volle getal van die seuns van Kehat op, onder die seuns van Levi uit, volgens hulle geslagte, volgens hulle families, 3 van dertig jaar oud en daarbo, tot vyftig jaar, almal wat dienspligtig is, om …

Numeri 5

1 En die HERE het met Moses gespreek en gesê: 2 Gee bevel aan die kinders van Israel dat hulle uit die laer wegstuur al die melaatse mense en almal wat ‘n vloeiing het, en almal wat deur ‘n lyk onrein is. 3 Man sowel as vrou moet julle wegstuur; …

Numeri 6

1 En die HERE het met Moses gespreek en gesê: 2 Spreek met die kinders van Israel en sê vir hulle: As ‘n man of ‘n vrou ‘n besondere gelofte aflê, die gelofte van ‘n nasireër, om hom aan die HERE te wy, 3 moet hy hom van wyn en …

Numeri 7

1 En op die dag toe Moses die tabernakel klaar opgerig en dit gesalf en geheilig het met al sy gereedskap, en die altaar met al sy gereedskap, en hy dit gesalf en geheilig het, 2 het die owerstes van Israel, die hoofde van hulle families, offers gebring — hulle …

Numeri 8

1 En die HERE het met Moses gespreek en gesê: 2 Spreek met A„ron en sê vir hom: As jy die lampe opsteek, moet die sewe lampe aan die voorkant van die kandelaar lig gee. 3 En A„ron het so gedoen: aan die voorkant van die kandelaar het hy die …

Numeri 9

1 En die HERE het met Moses gespreek in die woestyn Sinai — in die tweede jaar nadat hulle uit Egipteland uitgetrek het, in die eerste maand — en gesê 2 dat die kinders van Israel die pasga op die bepaalde tyd moet hou. 3 Op die veertiende dag in …