1 En daarna het Paulus uit Ath,ne vertrek en in Korinthe gekom. 2 En hy het ‘n Jood gevind met die naam van Aquila, afkomstig uit Pontus, wat onlangs met sy vrou Prisc¡lla van Italië gekom het, omdat Claudius beveel het dat al die Jode uit Rome moes vertrek. Na …
Handelinge 19
1 En terwyl Apollos in Korinthe was, het Paulus die boonste landstreke deurgereis en in Âfese gekom; en daar het hy sommige dissipels gevind 2 en hulle gevra: Het julle die Heilige Gees ontvang toe julle gelowig geword het? En hulle antwoord hom: Ons het nie eens gehoor dat daar …
Handelinge 22
1 Broeders en vaders, luister nou na my verdediging teenoor julle! 2 En toe hulle hoor dat hy hulle in die Hebreeuse taal toespreek, was hulle nog stiller. En hy sê: 3 Ek is ‘n Jood, gebore in Tarsus in Cil¡cië, maar opgevoed in hierdie stad aan die voete van …
Handelinge 24
1 En vyf dae daarna het die hoëpriester Anan¡as met die ouderlinge en ‘n sekere advokaat Tertullus afgekom en Paulus by die goewerneur aangeklaag. 2 En toe hy opgeroep is, begin Tertullus hom beskuldig en sê: 3 Dat ‘n groot vrede deur u, hoogedele Felix, ons te beurt val, en …
Handelinge 25
1 Festus het dan in die provinsie gekom en n drie dae van Cesar,a opgegaan na Jerusalem. 2 En die hoëpriester en die vernaamstes van die Jode het Paulus by hom aangeklaag 3 en by hom aangedring en gevra, as ‘n guns teen Paulus, dat hy hom na Jerusalem moes …
Handelinge 26
1 En Agr¡ppa sê vir Paulus: Dit is jou vergun om vir jouself te spreek. Toe steek Paulus sy hand uit en verdedig homself: 2 Ek ag my gelukkig, koning Agr¡ppa, dat ek my voor u vandag gaan verdedig in verband met alles waarvan ek deur die Jode beskuldig word, …
Handelinge 27
1 En toe daar besluit is dat ons moes wegvaar na Italië, het hulle Paulus en sommige ander gevangenes oorgegee aan ‘n hoofman oor honderd van die keiserlike leërafdeling, met die naam van Julius. 2 En nadat ons in ‘n skip van Adram¡ttium gegaan het met die doel om by …
Handelinge 28
1 En eers toe ons gered was, het ons te wete gekom dat die eiland Mel¡te genoem word. 2 En die inboorlinge het ons buitengewone mensliewendheid bewys, want hulle het ‘n groot vuur aangesteek en ons almal daarby gebring weens die reën wat gedreig het en weens die koue. 3 …
Romeine 2
1 Daarom is jy, o mens wat oordeel, wie jy ook mag wees, sonder verontskuldiging; want waarin jy ‘n ander oordeel, veroordeel jy jouself; want jy wat oordeel, doen dieselfde dinge. 2 En ons weet dat die oordeel van God na waarheid is oor die wat sulke dinge doen. 3 …