Markus 1

1 Die begin van die evangelie van Jesus Christus, die Seun van God. 2 Soos geskrywe is in die Profete: Kyk, Ek stuur my boodskapper voor u aangesig, wat u pad voor U uit sal regmaak — 3 die stem van een wat roep in die woestyn: Berei die weg …

Markus 2

1 En n ‘n paar dae het Hy weer in Kap,rnam gekom, en die mense het gehoor dat Hy in die huis was. 2 En dadelik het baie saamgekom, sodat daar selfs by die deur nie meer plek was nie; en Hy was besig om aan hulle die woord te …

Markus 4

1 En Hy het nog ‘n maal by die see begin leer; en ‘n groot menigte het by Hom saamgekom, sodat Hy in die skuit geklim en op die see gaan sit het, en die hele skare was op die land by die see. 2 En Hy het hulle baie …

Markus 5

1 En hulle het aan die oorkant van die see gekom in die land van die Gadar,ners. 2 En toe Hy uit die skuit gaan, kom daar dadelik uit die grafte Hom tegemoet ‘n man met ‘n onreine gees, 3 wat sy verblyf in die grafte gehad het. En niemand …

Markus 6

1 En Hy het daarvandaan weggegaan en in sy vaderstad gekom, en sy dissipels het Hom gevolg. 2 En toe dit sabbat geword het, begin Hy in die sinagoge te leer, en baie wat Hom gehoor het, was verslae en sê: Waar kry Hy hierdie dinge vandaan, en watter wysheid …

Markus 7

1 En die Fariseërs en sommige van die skrifgeleerdes wat van Jerusalem gekom het, het by Hom saamgekom; 2 en toe hulle sommige van sy dissipels met onrein, dit is met ongewaste, hande sien brood eet, het hulle dit afgekeur. 3 Want die Fariseërs en al die Jode eet nie …

Markus 8

1 In die dae toe daar ‘n baie groot menigte was en hulle niks gehad het om te eet nie, het Jesus sy dissipels na Hom geroep en vir hulle gesê: 2 Ek voel innig jammer vir die skare, omdat hulle al drie dae by My bly en niks het …

Markus 9

1 En Hy sê vir hulle: Voorwaar Ek sê vir julle, daar is sommige van die wat hier staan, wat die dood sekerlik nie sal smaak voordat hulle die koninkryk van God met krag sien kom het nie. 2 En n ses dae het Jesus vir Petrus en Jakobus en …

Markus 10

1 En Hy het opgestaan en daarvandaan deur die oorkant van die Jordaan na die gebied van Judiagegaan; en weer het ‘n skare by Hom vergader; en soos Hy gewoond was, het Hy hulle weer geleer. 2 Toe kom die Fariseërs na Hom; en, om Hom te versoek, stel hulle …

Markus 11

1 En toe hulle naby Jerusalem kom, by B,tfag, en Bet nië, aan die Olyfberg, stuur Hy twee van sy dissipels uit 2 en sê vir hulle: Gaan na daardie dorp reg voor julle; en dadelik as julle daar inkom, sal julle ‘n eselsvul vind wat vasgemaak is, waar geen …