1 So sê die HERE: Kyk, Ek wek op teen Babel en teen die inwoners van “die Hart van my Teëstanders” die gees van ‘n verwoester. 2 En Ek sal vir Babel wanners stuur wat hom sal uitwan en sy land leegskud; want hulle lê rondom teen hom op die …
Jeremia 52
1 Sedek¡a was een en twintig jaar oud toe hy koning geword het, en hy het elf jaar in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Hamutal, ‘n dogter van Jeremia uit Libna. 2 En hy het gedoen wat verkeerd was in die oë van die HERE, net …
Klaagliedere 3
1 Alef. Ek is die man wat ellende gesien het deur die roede van sy grimmigheid. 2 My het Hy gelei en laat wandel in duisternis sonder lig. 3 Ja, altyd weer draai Hy die hele dag sy hand teen my. 4 Bet. Hy het my vlees en my vel …
Klaagliedere 4
1 Alef. Ag, hoe is die goud verdonker, die goeie goud verander, die heilige stene weggegooi op die hoek van al die strate! 2 Bet. Die kinders van Sion, die kosbares, wat teen fyn goud geskat was, ag, hoe is hulle gereken soos erdekruike, die werk van pottebakkershande. 3 Gimel. …
Klaagliedere 5
1 Dink, HERE, aan wat oor ons gekom het, sien en aanskou ons smaad. 2 Ons erfdeel het na vreemdes oorgegaan, ons huise na uitlanders. 3 Ons het wese geword, sonder ‘n vader, ons moeders is soos weduwees. 4 Ons water drink ons vir geld, ons hout kom teen betaling …
Esegiel 4
1 En jy, mensekind, neem vir jou ‘n baksteen en sit dit voor jou neer, en teken daarop ‘n stad, naamlik Jerusalem; 2 maak dan ‘n beleëring daarteen en bou forte daarteen en gooi ‘n wal daarteen op en stel laers daarteen op en lê stormramme daarteen aan rondom. 3 …