1 ‘n Psalm. Sing tot eer van die HERE ‘n nuwe lied, want Hy het wonders gedoen; sy regterhand en sy heilige arm het Hom gehelp. 2 Die HERE het sy heil bekend gemaak, sy geregtigheid voor die oë van die nasies geopenbaar. 3 Hy het gedink aan sy goedertierenheid …
Ps151 106
1 Halleluja! Loof die HERE, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid. 2 Wie kan die magtige dade van die HERE uitspreek, al sy roem verkondig? 3 Welgeluksalig is hulle wat die reg bewaar, die wat altyd geregtigheid doen. 4 Dink aan my, o HERE, na …