1 Vir die musiekleier; op die wysie van: “Lelies”. ‘n Getuienis. Van Asaf. ‘n Psalm. 2 o Herder van Israel, hoor tog; U wat Josef soos skape lei, wat bo-oor die g,rubs troon, verskyn in ligglans! 3 Wek u mag op voor Efraim en Benjamin en Manasse, en kom ons …
Ps151 81
1 Vir die musiekleier; op die Gittiet. ‘n Psalm van Asaf. 3 Hef aan ‘n lied en laat die tamboeryn klink, die lieflike siter saam met die harp. 4 Blaas die basuin op nuwemaan, op volmaan vir ons feesdag. 5 Want dit is ‘n insetting vir Israel, ‘n verordening van …