Deuteronomium 23

1 Hy wat deur verbryseling vermink of van wie die manlike deel afgesny is, mag in die vergadering van die HERE nie kom nie. 2 Geen baster mag in die vergadering van die HERE kom nie; selfs sy tiende geslag mag in die vergadering van die HERE nie kom nie. …

Numeri 28

1 Verder het die HERE met Moses gespreek en gesê: 2 Gee bevel aan die kinders van Israel en sê vir hulle: Julle moet daarvoor sorg om my offer, my spys vir my vuuroffers as lieflike geur vir My, op die bepaalde tyd aan My te bring. 3 En jy …

Numeri 29

1 En in die sewende maand, op die eerste van die maand, moet daar vir julle ‘n heilige samekoms wees; g,,n beroepswerk mag julle doen nie; dit moet vir julle ‘n dag van trompetgeklank wees. 2 Dan moet julle ‘n brandoffer as lieflike geur vir die HERE berei: een jong …

Numeri 30

1 En Moses het met die stamhoofde van die kinders van Israel gespreek en gesê: Dit is die saak wat die HERE beveel het: 2 As iemand aan die HERE ‘n gelofte doen of ‘n eed sweer waardeur hy homself verbind om hom van iets te onthou, moet hy sy …

Numeri 31

1 En die HERE het met Moses gespreek en gesê: 2 Neem wraak vir die kinders van Israel op die Midianiete; daarna sal jy by jou volksgenote versamel word. 3 Daarop het Moses met die volk gespreek en gesê: Laat manne uit julle midde hul vir die oorlog wapen, dat …

Numeri 32

1 En die kinders van Ruben en die kinders van Gad het baie vee gehad, ‘n groot menigte. En toe hulle die land van Ja,ser en die land G¡lead bekyk het, vind hulle uit dat die plek ‘n plek vir vee was. 2 Daarop het die kinders van Gad en …

Numeri 33

1 Dit is die trekke van die kinders van Israel wat uit Egipteland uitgetrek het volgens hulle leërafdelings, onder leiding van Moses en A„ron. 2 Volgens die bevel van die HERE het Moses die plekke opgeskrywe vanwaar hulle van plek tot plek verder getrek het; en dit is hulle plekke …

Numeri 34

1 Verder het die HERE met Moses gespreek en gesê: 2 Gee bevel aan die kinders van Israel en sê vir hulle: As julle in die land Kana„n kom, sal dit die land wees wat aan julle as erfdeel sal val; die land Kana„n volgens sy grense. 3 Julle suidekant …

Numeri 35

1 En die HERE het met Moses gespreek in die vlaktes van Moab, by die Jordaan van J,rigo, en gesê: 2 Gee bevel aan die kinders van Israel dat hulle aan die Leviete van hulle erflike besitting stede gee om te bewoon; ook moet julle weiveld rondom die stede aan …

Numeri 36

1 En die familiehoofde van die geslag van die kinders van G¡lead, die seun van Magir, die seun van Manasse, uit die geslagte van Josef se kinders, het nader gekom en voor Moses en die owerstes, die familiehoofde van die kinders van Israel, gespreek 2 en gesê: Die HERE het …