Numeri 11

1 En die volk het hulle voor die ore van die HERE beklaag dat dit sleg gaan. En toe die HERE dit hoor, het sy toorn ontvlam, en die vuur van die HERE het onder hulle gebrand en het gewoed aan die kant van die laer. 2 Toe het die …

Levitikus 23

1 Verder het die HERE met Moses gespreek en gesê: 2 Spreek met die kinders van Israel en sê vir hulle: Die feestye van die HERE wat julle moet uitroep as heilige samekomste dit is my feestye. 3 Ses dae lank kan werk gedoen word, maar op die sewende dag …

Levitikus 24

1 En die HERE het met Moses gespreek en gesê: 2 Gee bevel aan die kinders van Israel dat hulle vir jou suiwer, uitgestampte olyfolie vir die kandelaar moet bring, om gedurigdeur ‘n brandende lamp te hê. 3 A„ron moet dit buitekant die voorhangsel van die Getuienis, in die tent …

Levitikus 25

1 Verder het die HERE met Moses gespreek by die berg Sinai en gesê: 2 Spreek met die kinders van Israel en sê vir hulle: As julle in die land inkom wat Ek julle gee, moet die land ‘n sabbat hou vir die HERE. 3 Ses jaar lank mag jy …

Levitikus 26

1 Julle mag vir julle geen afgode maak nie; en ‘n gesnede beeld of ‘n klippilaar mag julle vir julle nie oprig nie en ‘n steen met beeldhouwerk in julle land nie opstel om julle daarby neer te buig nie; want Ek is die HERE julle God. 2 My sabbatte …

Levitikus 11

1 En die HERE het met Moses en A„ron gespreek en aan hulle gesê: 2 Spreek met die kinders van Israel en sê: Dit is die diere wat julle mag eet van al die viervoetige diere wat op die aarde is. 3 Alles wat onder die diere gesplitste kloue het, …

Levitikus 27

1 Verder het die HERE met Moses gespreek en gesê: 2 Spreek met die kinders van Israel en sê vir hulle: As iemand ‘n besondere gelofte aflê mense aan die HERE toewy volgens jou skatting, 3 dan moet jou skatting vir ‘n manspersoon van twintig tot sestig jaar, dan moet …

Levitikus 12

1 Verder het die HERE met Moses gespreek en gesê: 2 Spreek met die kinders van Israel en sê: As ‘n vrou swanger word en ‘n seun baar, sal sy sewe dae lank onrein wees; soos in die dae van die onreinheid as sy onwel is, sal sy onrein wees. …

Numeri 1

1 Verder het die HERE met Moses gespreek in die woestyn Sinai, in die tent van samekoms, op die eerste van die tweede maand, in die tweede jaar nadat hulle uit Egipteland uitgetrek het, en gesê: 2 Neem julle die volle getal van die hele vergadering van die kinders van …

Levitikus 13

1 Verder het die HERE met Moses en A„ron gespreek en gesê: 2 As ‘n mens in die vel van sy vlees ‘n swelsel of uitslag of ligte vlek het, en dit in die vel van sy vlees ‘n plaag van melaatsheid word, moet hy na die priester A„ron of …