1 Verder het die HERE met Moses gespreek en gesê: 2 Spreek met A„ron en sy seuns dat hulle versigtig moet wees met die heilige gawes van die kinders van Israel wat hulle aan My heilig sodat hulle my heilige Naam nie ontheilig nie. Ek is die HERE. 3 Sê …
Eksodus 31
1 Verder het die HERE met Moses gespreek en gesê: 2 Kyk, Ek het Bes leël die seun van Uri, die seun van Hur, van die stam van Juda, by sy naam geroep; 3 en Ek het hom vervul met die Gees van God, met wysheid en verstand en kennis …
Levitikus 7
1 En dit is die wet van die skuldoffer: dit is hoogheilig. 2 Op die plek waar hulle die brandoffer slag, moet hulle die skuldoffer slag, en hy moet die bloed rondom teen die altaar uitgooi. 3 En hy moet al die vet daarvan offer: die vetstert en die vet …
Eksodus 32
1 Toe die volk sien dat Moses vertoef om van die berg af te kom, het die volk rondom A„ron versamel en vir hom gesê: Kom, maak vir ons gode wat voor ons uit trek; want hierdie Moses, die man wat ons uit Egipteland laat optrek het, ons weet nie …
Levitikus 8
1 Verder het die HERE met Moses gespreek en gesê: 2 Neem A„ron en sy seuns saam met hom, en die klere en die salfolie en die sondofferbul en die twee ramme en die mandjie met ongesuurde koeke, 3 en versamel die hele vergadering by die ingang van die tent …
Eksodus 33
1 Verder het die HERE met Moses gespreek: Gaan heen, trek hiervandaan op, jy en die volk wat jy uit Egipteland laat optrek het, na die land wat Ek met ‘n eed aan Abraham, Isak en Jakob beloof het, met die woorde: Aan jou nageslag sal Ek dit gee; 2 …
Levitikus 9
1 En op die agtste dag het Moses A„ron en sy seuns en die oudstes van Israel geroep 2 en aan A„ron gesê: Neem vir jou ‘n bulkalf as sondoffer en ‘n ram as brandoffer, altwee sonder gebrek; en bring hulle voor die aangesig van die HERE. 3 En spreek …
Eksodus 34
1 Toe het die HERE aan Moses gesê: Kap vir jou twee kliptafels soos die eerstes; dan sal Ek op die tafels die woorde skrywe wat op die eerste tafels was, wat jy verbrysel het. 2 En hou jou gereed teen die môre , en klim in die môre op …
Levitikus 10
1 En die seuns van A„ron, Nadab en Ab¡hu, het elkeen sy vuurpan geneem en vuur daarin gegooi en reukwerk daarop gesit en vreemde vuur voor die aangesig van die HERE gebring, wat Hy hulle nie beveel het nie. 2 Daarop het daar vuur van die aangesig van die HERE …
Eksodus 35
1 Toe het Moses die hele vergadering van die kinders van Israel bymekaar laat kom en aan hulle gesê: Dit is die woorde wat die HERE beveel het, om dit te doen: 2 Ses dae lank kan daar werk verrig word, maar op die sewende dag moet daar vir julle …