1 Ek vermaan julle dan, ek, die gevangene in die Here, om te wandel waardig die roeping waarmee julle geroep is, 2 met alle nederigheid en sagmoedigheid, met lankmoedigheid, terwyl julle mekaar in liefde verdra 3 en ernstig strewe om die eenheid van die Gees te bewaar deur die band …
1 Korintiërs 8
1 En met betrekking tot die offervleis aan die afgode weet ons dat ons almal kennis het. Die kennis maak opgeblase, maar die liefde stig. 2 As iemand meen dat hy enige kennis het, weet hy nog niks soos ‘n mens behoort te weet nie. 3 Maar as iemand God …
2 Korintiërs 8
1 En ons maak julle bekend, broeders, die genade van God wat aan die gemeentes van Macedonië geskenk is, 2 dat onder baie beproewing deur verdrukking hulle oorvloedige blydskap by hulle diepe armoede oorvloedig was in hulle ryke milddadigheid. 3 Want hulle was na vermoë — ek betuig dit — …
1 Korintiërs 9
1 Is ek nie ‘n apostel nie? Is ek nie vry nie? Het ek nie Jesus Christus, onse Here, gesien nie? Is julle nie my werk in die Here nie? 2 As ek vir ander geen apostel is nie, is ek dit tog seker vir julle, want julle is die …
2 Korintiërs 9
1 Want wat die diensbetoning aan die heiliges betref, is dit vir my oorbodig om aan julle te skrywe. 2 Want ek ken julle bereidwilligheid waarop ek oor julle by die Macedoniërs roem, dat Ach je ‘n jaar gelede gereed was, en dat die ywer wat van julle uitgegaan het, …
1 Korintiërs 10
1 Want ek wil nie hê, broeders, dat julle nie sou weet nie dat ons vaders almal onder die wolk was en almal deur die see deurgegaan het, 2 en almal in Moses gedoop is in die wolk en in die see, 3 en almal dieselfde geestelike spys geëet het, …
2 Korintiërs 10
1 En ek self, Paulus, bid julle by die sagmoedigheid en vriendelikheid van Christus, ek wat in julle teenwoordigheid wel nederig is onder julle, maar in my afwesigheid moedig teenoor julle — 2 ek smeek dan dat as ek teenwoordig is, ek nie moedig hoef te wees met die vertroue …
1 Korintiërs 11
1 Wees my navolgers, soos ek dit ook van Christus is. 2 En ek prys julle, broeders, dat julle in alles aan my dink en aan die leringe vashou soos ek dit aan julle oorgelewer het. 3 Maar ek wil hê dat julle moet weet dat Christus die hoof is …
2 Korintiërs 11
1 Ag, as julle my net ‘n bietjie in my dwaasheid wou verdra! Verdra my tog maar! 2 Want ek is jaloers oor julle met ‘n goddelike jaloersheid, want ek het julle aan een man verbind, om julle as ‘n reine maagd aan Christus voor te stel. 3 Maar ek …
1 Korintiërs 12
1 En wat die geestelike gawes betref, broeders, wil ek nie hê dat julle onkundig moet wees nie. 2 Julle weet dat julle heidene was, weggevoer na die stomme afgode net soos julle ook al gelei is. 3 Daarom maak ek julle bekend dat niemand wat deur die Gees van …