1 Daarna het Hy vir Moses gesê: Klim na die HERE toe op, jy en A„ron, Nadab en Ab¡hu en sewentig van die oudstes van Israel, en buig julle neer van ver af. 2 En laat Moses alleen nader kom na die HERE toe, maar hulle moet nie nader kom …
Eksodus 25
1 Toe het die HERE met Moses gespreek en gesê: 2 Sê aan die kinders van Israel dat hulle aan My ‘n offergawe moet bring; van elkeen wie se hart hom aandrywe, moet julle my offergawe bring. 3 En dit is die offergawe wat julle van hulle kant moet bring: …
Eksodus 26
1 En die tabernakel moet jy van tien tentdoeke maak, van fyn dubbeldraad-linne en pers en purperrooi en bloedrooi stowwe, met g,rubs; as kunstige werk moet jy dit maak. 2 Die lengte van elke tentdoek moet agt en twintig el wees en die breedte van elke tentdoek vier el. Al …
Eksodus 11
1 Verder het die HERE vir Moses gesê: Nog een plaag sal Ek oor Farao en oor Egipte bring. Daarna sal hy julle hiervandaan laat trek. As hy julle geheel en al laat trek, sal hy julle selfs hiervandaan wegdrywe. 2 Sê tog voor die ore van die volk dat …
Eksodus 27
1 Jy moet ook die altaar van akasiahout maak; vyf el moet die lengte wees en vyf el die breedte — vierkantig moet die altaar wees — en drie el sy hoogte. 2 En jy moet sy horings op die vier hoeke maak; sy horings moet, daarmee saam, uit een …
Eksodus 12
1 En die HERE het met Moses en A„ron in Egipteland gespreek en gesê: 2 Hierdie maand moet vir julle die begin van die maande wees; dit moet vir julle die eerste van die maande van die jaar wees. 3 Spreek tot die hele vergadering van Israel en sê: Op …
Eksodus 28
1 Dan moet jy jou broer A„ron, en sy seuns saam met hom, uit die kinders van Israel, laat nader kom na jou toe, dat hy vir My die priesteramp kan bedien: A„ron, Nadab en Ab¡hu, Ele sar en Itamar, die seuns van A„ron. 2 En jy moet vir jou …
Eksodus 13
1 Toe het die HERE met Moses gespreek en gesê: 2 Heilig vir My al die eersgeborenes. Alles wat die moederskoot open onder die kinders van Israel, van mense en van diere, dit is myne. 3 Verder het Moses aan die volk gesê: Dink aan hierdie dag waarop julle uit …
Eksodus 29
1 En dit is die saak wat jy vir hulle moet doen om hulle te heilig, dat hulle vir My die priesteramp kan bedien: Neem een jong bul en twee ramme wat sonder gebrek is, 2 en ongesuurde brood en ongesuurde koeke met olie gemeng en ongesuurde platkoeke met olie …
Eksodus 14
1 Toe het die HERE met Moses gespreek en gesê: 2 Sê aan die kinders van Israel dat hulle moet omdraai en laer opslaan voor Pi-H girot, tussen Migdol en die see. Reg teenoor Ba„l-Sefon moet julle laer opslaan by die see. 3 Dan sal Farao van die kinders van …