Eksodus 7

1 En die HERE het aan Moses gesê: Kyk, Ek stel jou as ‘n god vir Farao, en jou broer A„ron sal jou profeet wees. 2 Jy moet spreek alles wat Ek jou beveel, en jou broer A„ron moet met Farao spreek, sodat hy die kinders van Israel uit sy …

Genesis 42

1 Toe Jakob merk dat daar koring in Egipte was, het Jakob aan sy seuns gesê: Wat kyk julle so na mekaar? 2 En hy sê: Kyk, ek het gehoor dat daar koring in Egipte is; trek daarheen af, en koop vir ons daar koring, dat ons kan lewe en …

Eksodus 8

1 Verder het die HERE met Moses gespreek: Gaan na Farao en sê vir hom: So spreek die HERE: Laat my volk trek, dat hulle My kan dien. 2 En as jy weier om hulle te laat trek, Kyk, dan sal Ek jou hele grondgebied met paddas teister, 3 sodat …

Genesis 43

1 En die hongersnood was swaar in die land. 2 En nadat die koring wat hulle uit Egipte gebring het, opgeëet was, sê hulle vader vir hulle: Gaan koop vir ons weer ‘n bietjie voedsel. 3 Toe het Juda hom geantwoord: Die man het ons uitdruklik gewaarsku en gesê: Julle …

Eksodus 9

1 Verder het die HERE met Moses gespreek: Gaan na Farao en sê vir hom: So spreek die HERE, die God van die Hebreërs: Laat my volk trek, dat hulle My kan dien. 2 Want as jy weier om hulle te laat trek en hulle nog langer vashou, 3 kyk, …

Genesis 44

1 Toe gee hy bevel aan die opsigter oor sy huis en sê: Maak die sakke van die manne vol met lewensmiddele soveel as hulle kan vervoer, en sit elkeen se geld bo in sy sak; 2 en my beker, die silwerbeker, moet jy bo in die jongste se sak …

Eksodus 10

1 Verder het die HERE vir Moses gesê: Gaan na Farao toe, want k het sy hart verhard, ook die hart van sy dienaars, sodat Ek hierdie tekens van My onder hulle kan verrig, 2 en dat jy voor die ore van jou kind en jou kindskind kan vertel wat …

Genesis 45

1 Toe kon Josef hom nie langer bedwing voor almal wat by hom gestaan het nie, en hy roep: Laat almal van my af weggaan! En daar het niemand by hom gestaan toe Josef hom aan sy broers bekend gemaak het nie. 2 Daarop bars hy in trane uit, sodat …

Genesis 46

1 En Israel het weggetrek met alles wat aan hom behoort het, en in Bers,ba gekom; en hy het offerandes gebring aan die God van sy vader Isak. 2 En God het tot Israel gespreek in naggesigte en gesê: Jakob, Jakob! En hy antwoord: Hier is ek! 3 Toe sê …

Genesis 47

1 Daarop het Josef gekom en aan Farao vertel en gesê: My vader en my broers en hulle kleinvee en beeste en alles wat hulle besit, het gekom uit die land Kana„n, en daar is hulle nou in die land Gosen. 2 En hy het uit die getal van sy …