1 Jakob het ook verder gereis, en die engele van God het hom ontmoet. 2 Toe hy hulle sien, sê Jakob: Dit is ‘n leër van God! En hy het die plek Mahan im genoem. 3 En Jakob het boodskappers uitgestuur voor hom uit na sy broer Esau in die …
Genesis 17
1 Toe Abram nege en negentig jaar oud was, het die HERE aan Abram verskyn en vir hom gesê: Ek is God, die Almagtige; wandel voor my aangesig, dan sal jy opreg wees. 2 En Ek wil my verbond sluit tussen My en jou, en jou buitengewoon vermeerder. 3 Toe …
Genesis 18
1 Daarna het die HERE aan hom verskyn by die terpentynbome van Mamre terwyl hy by die ingang van die tent sit op die warmste van die dag. 2 Toe hy sy oë opslaan en kyk, staan daar drie manne voor hom. En toe hy hulle sien, loop hy hulle …
Genesis 19
1 En die twee engele het in die aand in Sodom aangekom, terwyl Lot in die poort van Sodom sit; en toe Lot hulle sien, het hy opgestaan om hulle tegemoet te gaan en hom gebuig met die aangesig na die aarde toe 2 en gesê: Kyk tog, my here, …
Genesis 20
1 En Abraham het daarvandaan weggetrek na die Suidland en gaan woon tussen Kades en Sur en in Gerar as vreemdeling vertoef. 2 En Abraham het van Sara, sy vrou, gesê: Sy is my suster. Toe laat Abim,leg, die koning van Gerar, Sara haal. 3 Maar God het in die …