1 Daarna het die HERE aan Noag gesê: Gaan in die ark, jy en jou hele huisgesin, want jou het Ek regverdig bevind voor my aangesig in hierdie geslag. 2 Van al die rein diere moet jy vir jou telkens sewe paar neem, die mannetjie met sy wyfie; maar van …
Genesis 10
1 En dit is die stamboom van die seuns van Noag: Sem, Gam en Jafet — vir hulle is daar seuns gebore n die vloed. 2 Die seuns van Jafet was: Gomer en Magog en Madai en Jawan en Tubal en Meseg en Tiras. 3 En die seuns van Gomer …
Genesis 11
1 En die hele aarde het dieselfde taal gehad en een en dieselfde woorde. 2 En toe hulle wegtrek na die ooste, vind hulle ‘n laagte in die land S¡near; en daar het hulle gaan woon. 3 Daarop sê hulle vir mekaar: Kom laat ons stene vorm en dit goed …
Genesis 12
1 En die HERE het aan Abram gesê: Gaan jy uit jou land en uit jou familie en uit jou vader se huis, na die land wat Ek jou sal wys. 2 En Ek sal jou ‘n groot nasie maak en jou seën en jou naam so groot maak, dat …
Genesis 13
1 So het Abram dan uit Egipte na die Suidland opgetrek, hy met sy vrou en sy hele besitting, en Lot saam met hom. 2 En Abram was baie ryk aan vee, aan silwer en goud. 3 En hy het van plek tot plek uit die Suidland getrek tot by …
Genesis 14
1 En in die dae van Amrafel, die koning van S¡near, Ar¡og, die koning van Ell sar, Kedor-Laomer, die koning van Elam, en T¡deal, die koning van die nasies, 2 het hulle oorlog gevoer teen Bera, die koning van Sodom, en teen Bisra, die koning van Gomorra, S¡neab, die koning …
Genesis 15
1 N hierdie dinge het die woord van die HERE tot Abram gekom in ‘n gesig en gesê: Vrees nie, Abram, Ek is vir jou ‘n skild en jou loon is baie groot. 2 Toe vra Abram: Here HERE, wat sal U my gee, aangesien ek sonder kinders heengaan en …
Genesis 16
1 Maar Sarai, die vrou van Abram, het vir hom geen kinders gebaar nie; en sy het ‘n Egiptiese slavin gehad met die naam van Hagar. 2 En Sarai het vir Abram gesê: Jy weet, die HERE het my nie toegelaat om moeder te word nie. Gaan tog in by …