1 Al sou ek die tale van mense en engele spreek, en ek het nie die liefde nie, dan het ek ‘n klinkende metaal of ‘n luidende simbaal geword. 2 En al sou ek die gawe van profesie hê en al die geheimenisse weet en al die kennis, en al …
1 Korintiërs 14
1 Jaag die liefde na, en beywer julle met die oog op die geestelike gawes, maar veral om te profeteer. 2 Want hy wat in ‘n taal spreek, spreek nie tot mense nie, maar tot God; want niemand verstaan dit nie, maar deur die Gees spreek hy verborgenhede. 3 Maar …
1 Korintiërs 15
1 Broeders, ek maak julle die evangelie bekend wat ek aan julle verkondig het, wat julle ook aangeneem het, waarin julle ook staan, 2 waardeur julle ook gered word as julle daaraan vashou op die wyse waarop ek dit aan julle verkondig het, of julle moet tevergeefs geglo het. 3 …
1 Korintiërs 16
1 Wat die insameling vir die heiliges betref, moet julle ook so doen soos ek vir die gemeentes van Gal sië gereël het. 2 Op elke eerste dag van die week moet elkeen van julle self opsy sit en opspaar namate sy voorspoed is, sodat die insamelinge nie eers plaasvind …
2 Korintiërs 1
1 Paulus, ‘n apostel van Jesus Christus deur die wil van God, en TimotheÂs, die broeder, aan die gemeente van God wat in Korinthe is, saam met al die heiliges wat in die hele Ach je is: 2 Genade vir julle en vrede van God, onse Vader, en die Here …
2 Korintiërs 2
1 Maar dit het ek by myself besluit, om nie weer in droefheid na julle te kom nie. 2 Want as ek julle bedroef maak, wie is hy dan wat my kan verbly anders as hy wat deur my bedroef gemaak is? 3 En ek het juis dit aan julle …
2 Korintiërs 3
1 Begin ons weer om onsself aan te beveel? Of het ons miskien, soos sommige, aanbevelingsbriewe nodig aan julle of van julle? 2 Julle is ons brief, geskrywe in ons harte, geken en gelees deur alle mense; 3 omdat julle duidelik ‘n brief van Christus is deur ons diens berei, …
2 Korintiërs 4
1 Daarom, aangesien ons hierdie bediening het volgens die barmhartigheid wat ons ontvang het, gee ons nie moed op nie. 2 Maar ons het van die heimlike dinge wat skandelik is, afstand gedoen, en ons wandel nie in listigheid of vervals die woord van God nie; maar deur die waarheid …
2 Korintiërs 5
1 Want ons weet dat as ons aardse tentwoning afgebreek word, ons ‘n gebou het van God, ‘n huis nie met hande gemaak nie, ewig, in die hemele. 2 Want om hierdie rede sug ons ook en verlang om met ons woning uit die hemel oorklee te word, 3 as …
2 Korintiërs 6
1 En as medewerkers vermaan ons julle ook dat julle die genade van God nie tevergeefs mag ontvang nie. 2 Want Hy sê: In die tyd van die welbehae het Ek jou verhoor, en in die dag van heil het Ek jou gehelp. Kyk, nou is dit die tyd van …