1 Met betrekking tot die dinge waaroor julle aan my geskryf het — dit is goed vir ‘n man om ‘n vrou nie aan te raak nie. 2 Maar vanweë die hoererye moet elke man sy eie vrou hê, en elke vrou moet haar eie man hê. 3 Die man …
Handelinge 20
1 En nadat die oproer verby was, het Paulus die dissipels na hom geroep en gegroet en het vertrek om na Macedonië te reis. 2 En hy het daardie streke deurgegaan, en nadat hy hulle met baie woorde bemoedig het, in Griekeland gekom. 3 En daar het hy drie maande …
Handelinge 21
1 En nadat ons ons van hulle losgeskeur het, het ons afgevaar en reguit koers gehou en by Kos aangekom, en die volgende dag by Rhodus en daarvandaan by P tara. 2 En ons het ‘n skip gevind wat na Fen¡cië sou oorseil, en daarop gegaan en afgevaar. 3 En …
Handelinge 22
1 Broeders en vaders, luister nou na my verdediging teenoor julle! 2 En toe hulle hoor dat hy hulle in die Hebreeuse taal toespreek, was hulle nog stiller. En hy sê: 3 Ek is ‘n Jood, gebore in Tarsus in Cil¡cië, maar opgevoed in hierdie stad aan die voete van …
Handelinge 23
1 En Paulus het die oë op die Raad gehou en gesê: Broeders, ek het met ‘n volkome goeie gewete voor God gewandel tot op hierdie dag. 2 Maar die hoëpriester Anan¡as het bevel gegee aan die wat by hom staan, om hom op die mond te slaan. 3 Toe …
Handelinge 24
1 En vyf dae daarna het die hoëpriester Anan¡as met die ouderlinge en ‘n sekere advokaat Tertullus afgekom en Paulus by die goewerneur aangeklaag. 2 En toe hy opgeroep is, begin Tertullus hom beskuldig en sê: 3 Dat ‘n groot vrede deur u, hoogedele Felix, ons te beurt val, en …
Handelinge 25
1 Festus het dan in die provinsie gekom en n drie dae van Cesar,a opgegaan na Jerusalem. 2 En die hoëpriester en die vernaamstes van die Jode het Paulus by hom aangeklaag 3 en by hom aangedring en gevra, as ‘n guns teen Paulus, dat hy hom na Jerusalem moes …
Handelinge 26
1 En Agr¡ppa sê vir Paulus: Dit is jou vergun om vir jouself te spreek. Toe steek Paulus sy hand uit en verdedig homself: 2 Ek ag my gelukkig, koning Agr¡ppa, dat ek my voor u vandag gaan verdedig in verband met alles waarvan ek deur die Jode beskuldig word, …
Handelinge 27
1 En toe daar besluit is dat ons moes wegvaar na Italië, het hulle Paulus en sommige ander gevangenes oorgegee aan ‘n hoofman oor honderd van die keiserlike leërafdeling, met die naam van Julius. 2 En nadat ons in ‘n skip van Adram¡ttium gegaan het met die doel om by …
Handelinge 12
1 En omtrent daardie tyd het koning Herodes sy hande geslaan aan sommige uit die gemeente om hulle kwaad aan te doen. 2 En hy het Jakobus, die broer van Johannes, met die swaard omgebring. 3 En toe hy sien dat dit die Jode welgevallig was, het hy verder ook …