Handelinge 28

1 En eers toe ons gered was, het ons te wete gekom dat die eiland Mel¡te genoem word. 2 En die inboorlinge het ons buitengewone mensliewendheid bewys, want hulle het ‘n groot vuur aangesteek en ons almal daarby gebring weens die reën wat gedreig het en weens die koue. 3 …

Handelinge 13

1 En daar was in die plaaslike gemeente in Antioch¡ë sekere profete en leraars, naamlik B rnabas en S¡meon wat Niger genoem word, en Lucius, die Ciren,ër, en Man en, wat saam met Herodes, die viervors, grootgeword het, en Saulus. 2 En terwyl hulle besig was om die Here te …

Romeine 1

1 Paulus, ‘n dienskneg van Jesus Christus, ‘n geroepe apostel, afgesonder tot die evangelie van God — 2 wat Hy tevore beloof het deur sy profete in die heilige Skrifte, 3 aangaande sy Seun wat gebore is na die vlees uit die geslag van Dawid 4 en na die Gees …

Handelinge 14

1 En op dieselfde wyse het hulle in Ikonium in die sinagoge van die Jode ingegaan en so gespreek dat ‘n groot menigte Jode sowel as Grieke gelowig geword het. 2 Maar die ongehoorsame Jode het die gemoedere van die heidene teen die broeders opgehits en verbitter. 3 Hulle het …

Romeine 2

1 Daarom is jy, o mens wat oordeel, wie jy ook mag wees, sonder verontskuldiging; want waarin jy ‘n ander oordeel, veroordeel jy jouself; want jy wat oordeel, doen dieselfde dinge. 2 En ons weet dat die oordeel van God na waarheid is oor die wat sulke dinge doen. 3 …

Handelinge 15

1 En sekere persone wat van Judiaafgekom het, het die broeders geleer: As julle nie besny word volgens die gebruik van Moses nie, kan julle nie gered word nie. 2 Toe daar nou geen klein stryd en woordewisseling van die kant van Paulus en B rnabas teen hulle ontstaan het …

Romeine 3

1 Wat is dan die voordeel van die Jood? Of wat is die nut van die besnydenis? 2 Groot, in alle opsigte: ten eerste tog seker dat aan hulle die woorde van God toevertrou is. 3 Want wat maak dit as sommige ontrou geword het? Sal hulle ontrou miskien die …

Handelinge 16

1 En hy het in Derbe en Listre aangekom; en daar was ‘n dissipel met die naam van Timothes, seun van ‘n gelowige Joodse vrou, maar van ‘n Griekse vader. 2 Hy het goeie getuienis gehad van die broeders in Listre en Ikonium. 3 Paulus wou hê dat hy saam …

Handelinge 17

1 Toe het hulle deur Amf¡polis en Apollonië gereis en in Thessalon¡ka gekom, waar ‘n sinagoge van die Jode was. 2 En volgens sy gewoonte het Paulus na hulle gegaan en drie sabbatte lank met hulle gespreek uit die Skrifte 3 en dit uitgelê en aangetoon dat die Christus moes …

Handelinge 18

1 En daarna het Paulus uit Ath,ne vertrek en in Korinthe gekom. 2 En hy het ‘n Jood gevind met die naam van Aquila, afkomstig uit Pontus, wat onlangs met sy vrou Prisc¡lla van Italië gekom het, omdat Claudius beveel het dat al die Jode uit Rome moes vertrek. Na …