Handelinge 19

1 En terwyl Apollos in Korinthe was, het Paulus die boonste landstreke deurgereis en in fese gekom; en daar het hy sommige dissipels gevind 2 en hulle gevra: Het julle die Heilige Gees ontvang toe julle gelowig geword het? En hulle antwoord hom: Ons het nie eens gehoor dat daar …

Handelinge 4

1 En terwyl hulle besig was om met die volk te spreek, het die priesters en die hoofman van die tempel en die Sadduseërs op hulle afgekom, 2 baie ontevrede dat hulle die volk leer en in Jesus die opstanding uit die dode verkondig. 3 En hulle het die hande …

Handelinge 5

1 Maar ‘n sekere man met die naam van Anan¡as het saam met sy vrou Saff¡ra ‘n eiendom verkoop, 2 en ook met die medewete van sy vrou van die prys agtergehou en ‘n sekere deel gebring en aan die voete van die apostels neergelê. 3 Toe sê Petrus: Anan¡as, …

Handelinge 6

1 En in die dae toe die dissipels vermeerder het, het daar ‘n murmurering ontstaan van die Griekssprekende Jode teen die Hebreërs, omdat hulle weduwees in die daaglikse versorging oor die hoof gesien is. 2 En die twaalf het die menigte van die dissipels byeengeroep en gesê: Dit is nie …

Handelinge 7

1 Toe sê die hoëpriester: Is hierdie dinge dan so? 2 En hy sê: Broeders en vaders, luister! Die God van die heerlikheid het verskyn aan ons vader Abraham toe hy in Mesopot mië was, voordat hy in Haran gewoon het, 3 en vir hom gesê: Trek uit jou land …

Johannes 13

1 En voor die fees van die pasga het Jesus, omdat Hy wis dat sy uur gekom het dat Hy uit hierdie wêreld sou oorgaan na die Vader, en omdat Hy sy eie mense in die wêreld liefgehad het, hulle liefgehad tot die einde toe. 2 En gedurende die maaltyd …

Handelinge 8

1 En Saulus het ook sy vermoording goedgekeur. En daar het in die tyd ‘n groot vervolging teen die gemeente in Jerusalem ontstaan, en almal is verstrooi oor die streke van Judia en Samar¡a, behalwe die apostels. 2 En godvresende manne het St,fanus begrawe en ‘n groot rou oor hom …

Johannes 14

1 Laat julle hart nie ontsteld word nie; glo in God, glo ook in My. 2 In die huis van my Vader is daar baie wonings; as dit nie so was nie, sou Ek dit vir julle gesê het. Ek gaan om vir julle plek te berei. 3 En as …

Handelinge 9

1 Maar Saulus, wat nog dreiging en moord geblaas het teen die dissipels van die Here, het na die hoëpriester gegaan 2 en van hom briewe gevra aan die sinagoges in Damaskus, sodat as hy mense sou vind wat van die Weg was, manne sowel as vroue, hy hulle geboeid …

Johannes 15

1 Ek is die ware wynstok, en my Vader is die landbouer. 2 Elke loot wat in My nie vrug dra nie, neem Hy weg; en elke loot wat vrug dra, die maak Hy skoon, sodat dit meer vrug kan dra. 3 Julle is alreeds rein deur die woord wat …